RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die tyd vlieg.  As jy weer kyk trek ons by Vrydag en volgende week is nog ‘n maand verby. Die lekker van aftree is dat mens nie meer so vol program het nie.  Geen vraestelle, geen nasienwerk geen voorbereiding, geen opdragte, geen administrasie. ens, ens …sug… ens. Dis salig.

Dankie vir die deelneem/inloer. Hoop jy het ‘n wonderlike naweek

1

66888_1034756416584307_9084466944973407641_n

2

581876_477615839111760_5220271163299797256_n

3

1966788_650122618356197_1252871187_n

4

10003314_652685448099914_429316796_n

5

12063614_1018990944834367_3446969547739798413_n

6

12717952_1209249809115049_463079251426115373_n

26 responses

  1. Ek hou van die fotos…. daardie tannetjie laat my aan myself dink. Ek sal nog lekker so speel as ek kan.

  2. Oma’s zijn goede leermeesters en vergeten doen ze blijkbaar ook niet.Kinderen zitten teveel stil zegt men ,wel laat oma’s de hinkelspelletjes terug promoten.Het kost geen geld.

  3. Die afgetrede lewe geval my–ek is besig wanneer ek wil wees en as ek nie wil wees nie stel ek uit sonder om skuldig te voel. more is nog ‘n dag. Moet se maai.

    • Ek ook … ek het met sterre in die oë gedink hoe ek ander sal help, maar ek is toe nie so gedienstige dienaar soos ek gedink het nie. Nou doen ek maar inkopies en ry mense aan.

  4. je bedoeld te reageren op de reacties die men geeft op mijn eigen site , ja zou wel tijd schelen🙂

  5. Aftree is vir my vrek besig T. Ek probeer alles inpas wat ek uitgestel het terwyl ek in die korporatiewe wêreld was. Dan moet onbeplande dinge, soos die verpligte “middag slapie” ook nog ingepas word. Een gewilde vraag/opmerking van sommige mense frustreer my grensloos. Dit is “Waarmee hou jy jou besig noudat jy afgetree is?” Die vraag word soms so half spottend/smalend gevra. Maar besig of nie… Dis lekker.

  6. Lekker naweek vir jou ook Tina!

  7. Nommer 4 laat my dink aan die grap van die ou wat in die veld loop en skielik op ‘n leeu afkom

    Bid hy. “Spaar my van die wreedaardige dierasie”

    Bid Leeu “Dankie vir die heerlike maal”

  8. ja de tijd vliegt voorbij

    1. ja hallo wie is daar

    2. zo zonen – zo vader

    3. hoe heet dat spel ook al weer
    ik doe het wel , maar de naam🙂

    4. slecht onderhoud😦

    5. zal wel !

    6. hij moet naar de kapper

    wens je een fijn weekend
    en ja de stapel papier is weg

    fijn weekend

  9. Great smiles again, Tina. Happy weekend.🙂 xx

  10. Ek dink jy mis tog maar die besige lewe en interaksie so ‘n bietjie. Wat lekker is, is dat jy kan laat slaap as jy wil, maar wie wil nou sonop mis? Lyk of die ou maanhaar bid voor ete.

%d bloggers like this: