Dis heerlike herfsdae hier in die bosveld. Werkers is besig om besproeiing-slote te grawe – eish, mens se geduld word tot die uiterste beproef, want vir ‘n persoon wat hou van reguit lyne en gelyk oppervlaktes word jou senuwees tot die breekpunt beproef.
Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.
1
2
3
4
5
6
Al te gek die olifanten met een bosje bloemen
Hulle is te oulik!
Hei Tina, die besproeiingspype is van plastiek, dus sal hulle darem seker in die krommerige slote inpas?
1. These boots were made for – errmm – waving in the air?
2. Hier’s vir jou bietjie tjoklits, my liefie.
3. Gmf, ek moet seker bly wees hulle moet almal geel wees.
4. Arabesque – halwe arabesque – geen arabesque
5. Bietjie vorentoe – nog bietjie vorentoe – aarggh!
6. Die MANNE
Hehehehe altyd die ewige optimis jy!
zie hier wat ontfutselen allemaal kan zijn
http://synoniemen.net/index.php?zoekterm=afhandig+maken
Dankie
houden van regen ???
1. mooie weg 🙂
2. niet gelijk opeten
3. dat is waarom ik zorustig was , had het druk
4. mooie golven
5. geef nog ff 1 duwtje
6. kon nou , geen ruzie maken
fijn weekend
Ek hou van jou ‘mooie weg 🙂 ‘
🙂
Ek laaaaaaaik daardie foto van die man en sy geel verf, oulik uitgedink. Ek laaaaik ook van reguit lyne 😦
Dis spesiaal nê!
1. Padblokade
2. En julle dink vrouMENSE vergeet nooit…skenk ‘n gedagte aan die arme olifantbul
3. Herfsveetjie hard aan die werk
4. Missie onmoontlik
5. Cirque du Soleil – savanna uitgawe
6. Het enigiemand vir boesman gesien?
Aha dis lekker om die besige man te sien: En net so skerp soos altyd!
I also like straight lines. Just be grateful those workers aren’t painting the lines on the road. 🙂 Thanks for the smiles, Tina. Have a great weekend. xx
hehehehe … sug ja… Jy moet sien hoe lyk dit nou!
😦
2. n Lekker happie, dankie.
Oooooo leef jy nog? Mens sien jou nie meer nie
1. Muis wys… nee dis BEEN wys
2. Jammer, ek is lief vir jou – vergewe my
3. Ek sal kleur aan my lewe gee, al moet ek wit blomme giggelgeel verf
4. Kopstaan in sand
5. Ag sussie ek sal met jou deel as jy my help om “dit” uit die boom te kry, laat ek op jou kop staan, toe
6. Die Bliksembende
hehehehe… skerp!
Kyk net oe slim is daai leeu!! Lekker naweek, Tina!
Photoshop? Mens kan vandag nie alles glo wat jy sien nie.
wonder ook?
Dit lyk soos Trompie en die Boksombende op die laaste foto!Ons het tans heerlike weer….herfs is die beste tyd van die jaar.
Ja dis lekker … daar was ‘n foto van hoe hulle nou lyk Stokoud met pensies
Dis NIE herfs nie, dis somer! Ek weier om te aanvaar dat die winter op pad is. Gelukkig het jou fotos my laat beter voel 😀
Dis darenm nie hoogsomer nie dan kan die bosveld darem net te warm raak