RSS Feed

Sondag kopies

Grinnik … ek het nou die twyfelagtige eer om mede-eienaar van drie droë boorgate te wees. Ons sal nou maar sien wat gaan gebeur.  Vandat ek hier ingetrek het, het ek al meer gewag as die hele res van my lewe! … SUG… en (skuus Lou) ek doen nie goed met wag nie.

Nou ja, ek hoop daar is vir jou ‘n kopie vandag, maar dink daar is darem ietsie om oor te glimlag ook. Dankie vir die inloer/deelneem.

429104_274672455939163_1034406072_n

5885_1255510157799242_8366575699081527796_n

12717949_1008721922553154_2304221353295090902_n

12439399_1752169461681967_5381936922026143057_n

12931029_10154845052092818_9124127053472263611_n

944318_1761446504089398_6897154727320221689_n

23 responses

  1. Ek koop graag daardie kamp kombi!

  2. Dankie dat jy elke week n ietsie vir ons kampeerders ook in jou mandjie pak, Tina!

  3. Ek hou van die fiets en die standbeeld sonder die middel! Ek is ook nie goed met wag nie….

  4. I can just imagine someone riding that bike whilst wearing those shorts.😆 Happy Sunday, Tina. Thanks for the smiles. xx

  5. Daar MOET ‘n manier wees om een van daai boorgate nader aan daai boonste blou camper-van te trek (daai een wat so oor die water uitkyk). Ek deps hom, terloops, saam met die lekker vuur op die onderste foto (sodat ek daai geel broek kan verbrand).

  6. ik ga voor die mooie fiets
    en staat er flink water in die boorgaten

  7. Die standbeeld sonder middel!

%d bloggers like this: