RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis regte pannekoek-weer in die Bosveld. En (skuus Lou) koud. Ek dink die winter het sommer vroeg gekom, maar ons het darem bietjie reën ook gehad.

(Die boormasjien is by die derde gat… ek hou nie meer my asem op nie.)

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

10689434_1034760369917245_2308412869715611166_n

2

12933010_1761680890714633_300715152490254865_n

3

11988323_1060792917265815_5776023962735572115_n

4

12439032_972460046143182_1733352406187370008_n

5

942536_1214391178600912_6723755362545897465_n

6

10649974_1045414195518529_4197189094428024561_n

39 responses

  1. Echt weer heel speciaal.Voor mij deze keer de laatste foto van het knulletje die zich focust op zijn vliegmachien

  2. Daardie tannie op die rolstoel kry die cherrie op die koek!

  3. Weereens die ougatste foto’s Tina!😀

    Die voëltjie met die rooi hoedjie is tog te dierbaar! Shame, sy koppie kry ook koud.😆

    O, is dit waar my rooi skoene heen verdwyn het? Dankie Tina! LOL!

    Mal oor daai aapgesiggies en daai hare is te kostelik!

    Dankie vir die lekker deel Tina en wens jou ‘n heerlike naweek toe. ♥

  4. Ag toggie, ek sal bang wees ek val op my neus van daardie kontrepsie op wiele af.
    No 5 laat my glimlag…. sien God se humor daarin.
    Geniet jou naweek!!

  5. Nommer 4 is kostelik!Ek hoop daai tannie het brieke.
    Ek hoop julle kry water.Lekker naweek,Tina.

  6. Jou opmerking oor die koue pas goed by die mossietjie!

  7. hier wordt het wat warmer en droger
    gelukkig🙂
    de boormachine bij gat 3
    en jij ?🙂

    1. lekker slapen , ga ik ook zo doen

    2. Afrikaanse Huismus in Nederland

    3. ik mis iemand

    4. oma aan het boodschappen doen

    5. als je haar maar goed zit

    6. jongens droom

    wens je een fijn weekend

  8. Ek hou sommer baie van daai boudjies in die lug@ Laat dink my so baie terug aan my Filelies-meisiekind wat so op die knieë-en-pênsie geslaap het. Ek reken daai rooiskoene is haastig agtergelaat, as ons mooi rondkyk gaan die pêntie iewers rondlê…! Daai kuifkop bobbejane het natuurlik per ongeluk die broeklose, skoenlose ene sien verby hol…

  9. Hallo Tina, ek’s bly oor julle reen. Jy het sulke pragtige foto’s uitgesoek,veral 3 en 6 – baie dankie daarvoor!
    1. Bottoms up!
    2. Waar kry jy daardie hoed, waar kry jy daardie keil? Dis ‘n alte mooie hoed, ek wil graag met jou ruil!
    3. Tussen treine, tussen stasies, lê die leë spasies, van die onskuld nou verlore…
    4. Haha, dis Tannie Frannie in transit!
    5. Holier-than-thou
    6. Eendag is eendag…

  10. Nr 5 laat my dink aan ses manne wat nie ‘n wigtige besluit kom neem nie – so tien dae gelede.

  11. Thanks so much for the smiles, Tina. Have a great weekend.🙂 xx

  12. Waar loop daai skoene heen? Ek is jammer oor julle gate man. Geniet die naweek.

  13. Hoop regtig hulle kry water! Ek dink nommer 4 is my gunsteling!

%d bloggers like this: