RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Party besighede is darem net in ‘n klas van hulle eie. Ek gee vanoggend handdoeke in vir borduurwerk by ons kwiltwinkel. “Hoe haastig is Tannie? Ons het vreeslik baie werk ingekry.”ย  Nee die verjaarsdag is eers Woensdag! Vanmiddag om 14:00 lui die foon en die borduurwerk is klaar. Met sulke flinke diens is daar nog hoop vir die samelewing.

Hoop jy het ‘n lekker naweek.ย  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

12391185_430864063784929_4640558748343943992_n

2

11033760_1045958865464062_4185245907451439310_n

3

10619954_1086425738075356_8045706956150048325_o

4

10325594_1038818422844773_345948680663516412_n

5

1150193_587013671456562_1607338137395099030_n

6

993560_1045415768851705_6367610121197490012_n

36 responses

  1. Dis wonderlike diens, Tina! Jou foto’s laat my altyd glimlag!

  2. 5. Kyk nou net hoe trots lyk so ‘n vark!

  3. Vlakvarkie is my gunsteling!!! Hy lyk so selfvoldaan en is nou so gelukkig soos ‘n vark in Palestina!!!

  4. Bonjour, Tina – comment ca va?
    1. Man about town
    2. Rolle omgeruil
    3. Van nuuskierigheid…
    4. Hmm, Chanel No 5
    5. So gelukkig soos…
    6. ‘n Regte feetjie!

  5. Oehhh jou oulike modder varkie! Kinners wat onskuldig soen is ougat. Daai slakkie is parmantig!

  6. Ai, dis so raar dat n mens deesdae goeie diens kry – jy moes sommer die winkel senaam genoem het en hulle bietjie advertensie gegee het!

    Ek is mal oor die kordate vlakvarkie!

  7. That’s very quick service indeed.๐Ÿ™‚ Thanks for the smiles, Tina. Have a great weekend.

  8. I think you are teasing us when you included the alligator picture among the otherwise sweet and safe photos, huh?๐Ÿ™‚

  9. Daai vark lyk kompleet asof hy sit en lag. Lekker naweek daar.

  10. 1. Love is in the air
    2. Kyk ek kan… ek kan tot op die onderste trappie spring. Kyk…
    3. Aaaag kom nou, jy sit sommer aan. My asem stink nie so erg nie.
    4. Jyโ€™s die heel besteste sussie in die hele wรชleld.
    5. Klaar gebad en opgedress. Die vent moenounie gaan staan en laat wees nie.
    6. Feetjieland

  11. Ek is mal oor die vlakvark!Lekker naweek,Tina.

  12. What a fun collection!๐Ÿ™‚

  13. druk om een feestje te organiseren
    begrijp ik er uit voor een jarige op woensdag
    en die krijgt wat borduurwerk

    1. jong geleerd oud gedaan

    2. een galante man

    3. lekker hapje

    4. goh jij ruikt lekker

    5. heerlijk badderen

    6. voorjaar

    wens je een fijn weekend

  14. 3. Jammer krokodil maar daai agterste tant moet uitkom.

    5. Sies, jou vark.

%d bloggers like this: