Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag. Dis ‘n heerlike dag hier op die landgoed … net vreemd warm vir die einde van Maart.
Dankie vir die inloer. Ek hoop hier is ten minste ‘n glimlag iewers versteek.
Ek hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag. Dis ‘n heerlike dag hier op die landgoed … net vreemd warm vir die einde van Maart.
Dankie vir die inloer. Ek hoop hier is ten minste ‘n glimlag iewers versteek.
Marilize sal mal wees oor daai kombuis-werksplek! Ek weer like die tent!
Die lekker is julle kan altwee kry
Nou het ek alles gelees….. ek sou daardie pille maar almal op een slag gedrink het; my kop is te dronk om elke keer sin daaruit te probeer maak 😆
Nou gaan ek ook nie meer marshmallows eet sonder om aan my keel te dink nie.
As ek nie op dieet was het ek sowaar vandag marshmallows gekoop
Doen jy ook die banting ding?
Nie regtig Sny net die stysel en suikers
Mal oor die kombuis!
Die lug voel kouer elke oggend. Daai pille gaan in een dag klaar wees as mens al daai instruksies volg.
Ja en staan nie meer op nie.
Ooooo – ek wil daardie kook-werkstasie hê! Ek – moet – hom – hê!!!
Ja dis mooi nê selfs vir my wat nie kook nie
Geniet die hitte. Hoor dit sneeu in die Wes Kaap
Hulle voorspel 34grade vir ons …sug…
Ek vat die tent. Hy lyk in elke geval baie beter as my huis na die trek.
Lyk lekker ruim … weet net nie wat die stormwind daarmee sal maak nie
Ek het nou lekker gelag vir jou kommentaar. Trek is nie vir sissies nie nê!!! M.a.w ek haat trek met ‘n passie.
Ek gaan nie weer trek nie … as ek te siek is kan iemand anders maar vir my daarheen trek
Well, thanks for the interesting info. I’ll throw away my cough medicine and eat marshmallows instead. 😀 Happy Sunday, Tina.
Ek gaan beslis more vir my koop!
En hier aan die voet van die Alpe vrek ons van die koue, lente des nie teenstaande.
Dit lyk my die seisoene is heeldeurmekaar. Geniet die kuier. Ek sien die Kaap kry reën Ons bly dankbaar
Watse pille het die dokter daar voorgeskryf? Dit het die apteker aangetas.
dis maar goed dat mens nie weet nie
ik ga voor de tent met kampvuur
en voor de tent die hangmatten in het warme water
fijne dag
Ek hoop jy het plek vir my ook?
hehehehe jy kan jou eie kry!
Ek wou gedeel het omdat ek gedink het my tentmaat weet dalk hoe om daai vuurtjie aan te steek. Ek was nie ‘n goeie Voortrekkertjie nie.
Hy woon in Holland so ek weet nie of hulle kan braai soos ons nie!
Ja dit moet lekker wees!