RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis ‘n heerlike rustige naweek hier op die Landgoed. Die bouers is almal huis toe en hier is so salige stilte. Die inwoners is redelik voltallig, want as mens hier in die Noorde bly ry jy nie baie op ‘n Paas-naweek rond nie.

Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

122605-R3L8T8D-650-41210

2

11813484_881531995249755_3075677877069090440_n

3

10277655_864170736985881_3922342059005261918_n

4

1934410_10208106531768569_8715065404215398633_n

5

12522955_10153876270659700_965163035722775891_n

6

11221892_872095699526718_9001812515998839467_n

20 responses

  1. As alle motorfietse so gemaklik was, het ek dalk ook een gery!

  2. Daardie bank….. net in Afrika😆

  3. ook hier reclame in de kranten , maar dit zijn folders van een of andere zaak die het zo doet🙂

  4. Die bankmotorfiets is kostelik,maar al die ander foto’s ook!Lekker naweek vir jou,Tina.

  5. Die vlakvarkies is my gunsteling!!! En hoe oulik is die klein dogtertjie met haar pensie

  6. Dis ook rustig hier op ons landgoed! Hulle bou op die oomblik reg langs ons! Geniet jou naweek!

  7. dus een rustig weekend daar
    nu hier ook hoor

    1. 2 mooi buikjes

    2. en weer een en nog 1

    3. dat mag volgens mij ook bij jullie niet🙂

    4. ouwe tv serie

    5. zo die moeten nog een stuk groeien

    6. lekker warm of voorbereiding op de BBQ

    wens je een fijn weekend

  8. Ek hoop nie die vuur is bedoel vir die varke se spitbraai nie? Lekker naweek daar vir julle.

%d bloggers like this: