RSS Feed

Sondag kopies

Heerlike herfs dae hier.  Ons hoop op nog bietjie reën, maar volgens die weerburo is die moontlikheid skaars.

Aan al die onderwysers en kinders, ek hoop julle het ‘n heerlike rustydjie. As jy ry… veilig reis en geniet die vakansie en lang naweke.

Ek hoop daar is ietsie vir jou wenslysie en indien nie, hoop  ek dat jy ten minste sal glimlag.

11181209_1718153798407415_1107780225952298422_n

12832400_10207409271082597_594354030011429987_n

10675523_10154462904657119_4440337207861375327_n

10250124_703356163100145_4416026671409517077_n

12821551_10154465412102119_1478009929414418323_n11144784_10207586850257699_9216030196453130917_n

27 responses

  1. Daai hoenders is seker so “docile” omdat hulle fontjol uit hul ogies kan sien nie…

  2. Daai volksie is te oulik!

  3. We had a neighbour in Jo’burg who kept Sylkies. Their incessant crowing drove us stir crazy.😕 Love that last image.😆

  4. Zo’n pyramide mag je achterlaten in mijn tuin om lekker uit de wind te zitten

  5. Jy sit verseker ‘n glimlag op my gesig!!

  6. So ‘n volla is darem vol van lyf….dis hoekom sy ‘n stertriempie aanhet!

  7. Aitog, Tina – “from the sublime (glasvenster) to the ridiculous (vervoermiddele)”!!

  8. Janee, vergeet van daai worsstorie. Ek sal hou van die piramide, veral as die wind so waai.

  9. zit weinig voor me bij deze zondag , maar dat hutje in het bos zou het kunnen zijn als het maar wat warmer werd🙂
    oja laat de regen hier maar weg blijven hoor , het is nat genoeg

%d bloggers like this: