RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons het heerlik reën gehad enis ongelooflik dankbaar.  Ons het ook ‘n reënmeter gekoop, want om soggens van ander afhanklik te wees of in jou nagklere na die reënmeter af te suiker, is ook nie ‘n opsie nie.

Hoop die weer is by jou ook net soos jy daarvan hou en dat jy ‘n heerlike langnaweek het. Hier is die paaie al besig. As jy iewers ry, is my wens dat jy veilig sal wees.  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

fa802a823b6de5583f79d67bef2e28ad

2

31398ee149b9e2153312cbe312eaa1c5

3

4e1a6643d6b8e49aa7d33dbca94d826c

4

aa082d0cf7c60a28026e9c8b15d20d2b

5

f2bab2b93d1cc663ff83065665a78b8f

6

9b311d4e238b2a3689df7ab668f068ba

 

19 responses

  1. Kan my verkyk aan die kindertjies se ogies!! Lekker naweek Tina!

  2. Kostelike gesiggies..ek hou veral van nommer 3!Lekker naweek,Tina.
    PS Ek probeer bietjie inhaal…ons internet was af…weggespoel saam met die telefoonlyn!

  3. Hei Tina – dankie vir die kostelike portretgalery!
    1. Model
    2. Aktrise
    3. Denker
    4. Medemenslikheid
    5. Viesgeid
    6. Kalmte

  4. Ai is dit nou nie die fraaiste gesiggies nie!? Lekker nat naweek vir julle, Tina!

  5. ben blij voor jullie dat er regen was
    maar waar om je nu die regenmeter hebt gekocht
    1 regenmeter is toch genoeg

    1. wat een mooi plaatje

    2. ik verbaasd ? hoe kom je er bij

    3. nu weer genoeg regen hoor , ik wil zon en warmte

    4.🙂

    5. ik ben boos

    6. was die appel zuur zeg bbbrrr

    wens je een fijn weekend

  6. Nr 5 – OOOOOOOO jislaaik die Zupta saga alweer.

%d bloggers like this: