RSS Feed

Sondag kopies

Dis lekker om te sien dat sommige plekke heerlike reën gehad het. Ons is baie dankbaar. My een buurvrou gaan more Wildtuin toe … ons is groen van jaloesie, maar mis haar al klaar.

Ek hoop daar iets tussen die kopies wat jy in belangstel en indien nie dat jy ten minste sal glimlag. Geniet jou Sondag!

11666099_1230372446991419_280515637295967927_n

12744485_571285149687648_6843944346716965714_n

708005-650-144592634643adme

12794439_1105933139468065_351643072221404282_n

12799258_10154060545398945_9159612503452315490_n

12803302_677276039042304_3318502963670101166_n

12801156_10154462637162119_8283982293141587194_n

28 responses

  1. Wat een fantastisch blauw kampeerwagentje

  2. ja ik fietste een rondje bij zonnig weer , maar een ijskoude harde oostenwind bbbrrr
    suup = supermarkt

  3. Oulik – behalwe die harige naels en die koeldrank, die res sal ek alles oorweeg.

  4. Ek moet onthou om nie in Ghana koeldrank te probeer nie!
    Wat ‘n mooi rusplek vir die outydse Kombi!

  5. O ek sal hou van die naels, dan kan ek my stout kat by die deur uitsit en self my bene streel.

  6. Daai harige naels is is vreeslik! Ek hou nogal van die kas agter die bed!

  7. Die bos-bad en bos-bussie lyk hemels, die harige naels nie…

  8. Zo’n sokken zijn beestig goed

  9. Ugh….those nails really creep me out.😯 Happy Sunday, Tina. xx

  10. droog hier gelukkig
    ik ga met die mooie ouwe camper naar dat mooie en lekkere warme bad tussen de bomen🙂

%d bloggers like this: