RSS Feed

Waar gaan alles heen?

Ek is nie ‘n vreeslike ondersteuner van Deon Maas nie, maar sy skrywe in die week se Vrouekeur laat my saam met hom wonder. Hy praat oor die toestande in SA en raak belangrike aspekte aan waarvoor ek nie antwoorde het nie.

Ons sit agter hoë mure en bewe van vrees vir diewe en moordenaars. Maas sê dat bedrog en korrupsie die rykes ryker maak en die armes armer.  Wat my die meeste geraak het is die feit dat die mynbaas met ‘n Ferrari ry maar mynwerkers ondergronds doodgaan en naasbestaandes nou 6 maande sal moet wag voor hulle uitgehaal gaan word.  Hy noem ‘n voorbeeld oor veghonde wat vir my te grusaam is om oor te vertel.

Intussen kry die president ‘n verhoging wat my pensioen na ‘n tiener se sakgeld laat lyk. Ek wonder of dit ooit gaan verander? Van al die teenstand in die parlement kom daar net mooi niks. Wat help dit alles?  Dis of bose mense oral oorwin?

Sug… miskien moet ons liewer net glimlag en wag en kyk?

Dis ‘n ou  foto maar elke jaar met die Atgus giggel ek hieroor… skuus …

11033182_10152796267318174_2464261188641068301_n

1796448_10152717013623677_755175158_n

225559_10151466230393605_1281714096_n

1935934_989700844453700_953968591017366243_n

12813895_964167596994274_338039265689174037_n

12715198_10208087195404892_3167963634798587957_n

25 responses

  1. Gelukkig laat die foto’s mens lag en laat vergeet van die “waar gaan alles heen”

  2. Holy smokes, that put me off my breakfast

  3. monicahaddad01

    Ek hou baie van Deon Maas en ek gaan nou ‘n lang gesprek met my kat he, sy moet weet dat dinge is nou soos dit klink nie😉

  4. mogge Tina
    ik had een heerlijke wandeling gister bij heerlijk weer
    en ik kan je zeggen dat ook hier de armen armer worden en de rijken rijken😦
    maar elk plaatje hier bracht een mooie glimlach🙂
    geniet de dag

  5. Oumagrootjie het gesê “Ieder woelt hiet om verandering maar beklaagt aldoor zin lot”

    Die Chinese het ‘n vloek wat hulle oor hul vyande uitspreek “May you live in interesting times”

    Sekere kerke aanvaar dan ‘n vierde identiteit volgens Belhar
    Die Vader, Seun, Heilige Gees en die allemagtige voorheen benadeelde !!!

  6. Niets erger dan onrecht.

  7. Jislaaik! I wasn’t sure what I was looking at with that first photo.😯

  8. NEE O GATS! As mens dit eers gesien het kan jy dit nie weer ont-sien nie!

    …Ek praat oor daai lelike skoene😀

%d bloggers like this: