RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish… ek is half nukkerig vandag. Mense (sommige mense) dink regtig dat mense in aftree-oorde hulle varkies en skroewe los en verlore het. Die oomblik as mens die gevoel van ag siestog die ‘oumensies’  kry, word  ek lus om aan my my polse te kou!

Wag laat ek maar liewer nie hierop ingaan nie want hulle luister nie eintlik wat mens sê nie. (ek praat van die die mense wat dit doen – nie jy nie)  Hoop jy het ‘n lekker naweek en dankie vir die inloer/deelneem.

1

phqym1o7sc2qbwe

2

55659

3

55613

4

55733

5

55620

6

55627

 

46 responses

  1. Er zitten er weer hele leuke tussen altijd heel fijn en plezanr.

  2. Baie oulike foto’s – ek is beietjie laat😉
    Sien ek nou jou inskrywing oor “oumensies” – alles hang seker af wat en wie is oumensies in wie en wat se oe… dis nie te se dat almal in n aftreeoord “oumensies” is nie, hier by ons trek mense net na 50 al in “aftreeoorde” in – en dit is BLOEDjonk.

  3. Wel, daai mense wat so dink, het nie al hul varkies en skroewe bymekaar nie Tina. Ek het mense in hul 80’s teëgekom wat baie op en wakker is en meer intelligensie toon as meeste mense van my ouderdom. Sulke mense moet jy sommer ‘n Gibbs klap agter die kop gee, want duidelik moet hulle daai varkies en skroewe gaan soek!

    Oe, ek hou van die vrou se mooi pienk in die hare. En wat ‘n mooi vrou ook!

    Dit lyk of die volstruise die ete baie geniet het. LOL!

    Gelukkig ‘pout’ die beer of die vrou nie. haha!

    Die laaste een is dierbaar. Duidelik geniet die spinnekoppe hul tee partytjie. 😀

  4. ‘n Vriendin het nou na haar tweede beroerte aanval in afteeoord gaan bly. Sy skilder met haar verkeerde hand, en het nog baie woema. Sy sê dit verbaas haar dat die meeste net sit en staar. In week sê sy, sy en matrone en ‘n tannie Kotie probeer die oues van hulle blessed behinds afkry laat hulle beweeg… al is dit net ‘n pinkie. Miskien gaan dit beter daar by julle? Mooi dag vir jou🙂

  5. Jislike daardie pienk strook lyk awesome! Dalk moet jy so iets doen? Nee wag, in plaas van dat “mense” sal dink jy lyk funky, sal hulle seker se: “Haai siestog, die ou mensie het nou finaal in cuckoo land gaan nes skrop”. Die spinnekop teeparty “freek” my heeltemal uit! Lekker naweek xx

  6. the ostrich photo really made me smile🙂

  7. Ek hoop jou naweek en die reen lig jou bui sommer tienvoudig, Tina!

  8. dank je en ook een fijn weekend

  9. Little Miss Muffet–skerp!
    Lekker naweek Tina, hier koel en reenerig.

  10. Die laaste foto laat my na my kleindogter verlang……

  11. Haha Love the Little Miss Muffet pic.😯 Happy weekend, Tina.

  12. Brrr, that last one makes me shiver. I love all creatures great and small but that does not mean they join in with tea tea party!! have a great weekend, Johanna

  13. 1. Wie – het – Cutex – Cutex – in – my – haarkleur – gegooi!
    2. Six birds on binge-eating.
    3. Gaan jy weer sê ek is vet, hé?
    4. Aaaaghhh… vat weg jou klou daar!
    5. Goed, luister nou, sodra hy weg is hier agter ons, dan probeer ons onsself loswikkel. Hy kyk nou vir ons, so moenie nou iets doen nie.
    6. Little miss Muffet is not frightened anymore.

  14. Hier hang die manne!🙂
    Ek hou van die pienk hare.
    Die coolste foto? Die een met die volstruise!

  15. Besonder prikkelende keuses, Tina. Dankie. 3. n Tokkelosh so na n moderne girl se hart.

  16. Die wêreld op sy kop lyk nogal soos hier by my aan die einde van n week.

  17. ja er is veel geklaag
    zo van ach en wee
    overal hoor
    ik laat ze maar klagen
    en niet bederven de mooie dagen
    drog en warmer🙂

    1. niet mijn type

    2. samen delen

    3. die wil ik niet tegenkomen

    4. op de foto en dan aan tafel

    5. wat je noemt de kop in het zand steken

    6. lief

    fijn weekend gewenst

  18. Laaste foto maak my ongeduldig, want oor 13 dae sien ons weer ons kleindogter en kleinseun in Switserland.

%d bloggers like this: