RSS Feed

Het jy geweet?

Terwyl ek sit en wag vir die beloofde reën deel ek graag weer ‘n paar interessanthede. Ek hoop jy leer iets nuuts.  Grinnik… ek leer ook elke keer iets nuuts, maar vergeet dit elke keer baie gou. Gelukkig hang niemand se lewe daarvan af nie.

Geniet… ek hoop jy sal ten minste glimlag.

12122590_1005358829510660_498364884216455613_n

12004085_1131981810152842_4158179481135655941_n

As jy iemand soek om saam te gaan, is ek beskikbaar.

12036685_1135131583171198_7870826286407093984_n

12072712_994177940628749_336890791404844574_n

12193326_1157890934228596_2310599728499794697_n

Eeeeuuuwwwww jy hou maar joune net van my af weg nê!

12794613_977036832390767_2848663489183636470_n

32 responses

  1. interessant oor die mites in n mens se ooghare!

  2. dat betekent en dan in het Engels
    subscription

  3. Ek hoop die 4 studente behaal groot sukses met hul uitvindsel, as ek n pa van n dogter was sou ek beslis daardie naellak aankoop!

    Aan die ander kant, die Volvo aanbod is nogal aanloklik…

  4. Jammer ek is hopeloos te arm vir daardie Volvo. ´n Week of wat gelede, na een gekyk en hier is hy 105 000 Dollar.

  5. Een dag niet gelachen is een dag niet geleefd

  6. en ik kijk uit nu naar eindelijk geheel regen vrije dagen en ook wat warmer
    als jij nu dat autotje gaat halen in Zweden , pik je mij hier maar op🙂

  7. Yes, I also read about the eyelash mites.😯 Think I’ll have to buy one of those Volvos. It sounds like a great deal!🙂

  8. Dis wat my so moegmaak van facebook – mense wat moeite doen om vals feite te verkoop. So n ou gans soos jy val natuurlik daarvoor nie.

    2016-03-09 14:45 GMT+02:00 rondomtaliedraai :

    > rondomtaliedraai posted: “Terwyl ek sit en wag vir die beloofde reën deel > ek graag weer ‘n paar interessanthede. Ek hoop jy leer iets nuuts. > Grinnik… ek leer ook elke keer iets nuuts, maar vergeet dit elke keer > baie gou. Gelukkig hang niemand se lewe daarvan af nie. Geniet… ” >

  9. Ooooo, nou verstaan ek: Dis daai verbrande “tiny mites” wat jou ooghare loswikkel om in jou oog te beland.

  10. Lekker lag ek vir jou foto’s,dankie Tina.Hier by ons sous dit en vir die eerste keer in maande,kry ek koud.Dis heerlike deurdringende reen.Dit behoort beslis daar by julle uit te kom..gee net kans!

%d bloggers like this: