RSS Feed

Sondag Kopies

Die somer hou darem lank aan hier by ons.

Hoop jy vind ietsie te koop vandag en indien nie dat jy ten minste sal glimlag.

12670134_10153893777543537_6751981061975231925_n

1888584_1217382251624696_3485563248774384014_n

12439386_1749752485258471_4069173026361683809_n

12799203_10153366180742036_5206824657638232718_n

lifebuzz-fb171aa6b6e3d993c17ccbd88b89542d-limit_2000

12510327_944159485667036_6501727473802896185_n

12745962_528409127330991_7876907626318612761_n

35 responses

  1. Pingback: ‘n Nes of Holte? | Thulana


  2. Lieber Gruß und einen schönen Tag lieber Gruß Gislinde

  3. ek’s gek na die Knoffelhuis tentjie!

  4. wens ook jou een fijne week

  5. Daardie “fiets” lyk erg ongemaklik!

  6. Die kitchen island met die bakkies is tog te oulik en ek is mal oor daardie tent. Met so iets sal ek beslis uitkamp. LOL!

    Die feëtjie lig is tog te ougat en nou het jy my lus vir daai koek! As ek vet gaan raak is dit jou skuld!😆

  7. As iemand die tent vir ons wil koop, sal ons baie dankbaar wees. Se maar net.

  8. Zo’n tent wil ik ook wel eens uitproberen

  9. Thanks for the Sunday smiles, Tina.🙂

  10. Daai fiets lyk ook vir my na harde werk!!

  11. ik ga voor dat leuke tentje , kan ik die ook krijgen in een karretje voor achter mijn fiets😉
    fijne dag

  12. Die toilet is kostelik,maar dis bietjie te oop en bloot!Gee my liewer ‘n bos en hurkposisie😊

  13. Definitief nie die fiets nie…dit lyk na WERK!
    Die hondestasie sal werk,aangesien ek nou drie brakkies het…meisiekind s’n het nou hier ingetrek.

%d bloggers like this: