RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Sjoe, die tyd blits verby. As jy weer sien is dit weer Vrydag.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

69607_10200687946661585_512323006_n

2

208297_10151117074864700_849851016_n

3

12801374_10153995071649700_4321184095264715829_n

4

12744421_974702189278154_4725887443177143533_n

5

1233387_740062412791309_7708003182662058591_n

6

10367821_10153976002044700_6633472438044509821_n

50 responses

  1. Ek seen die kwagga het uitgesterf was n subspesie

  2. monicahaddad01

    no 6 is nou my idee van ‘n konglomeraat….

  3. Foto no 5 is besonders. Weet nie hoe voel Polokwane as ons hier in Pta uitbraai nie. Mooi naweek vir jou🙂

  4. Hallo Tina, hier in Pta gaap die kraaie nog steeds.
    1. “Maar vrou, die mannetjie kort dissipline!”
    2. Kerkkoor
    3. “Eendag…eendag gaan dit 120km/h wees.”
    4. “Gmf, ek’t geweet ek moenie op daai dieet gaan nie.”
    5. Glorieryk
    6. Verkeerdeveer

  5. Wie was stout, die zebra of die donkie? Lekker naweek Tina. Hier by ons is beloftes van reën, mistig en koel.

  6. No 5 is ‘n ongelooflike mooi foto!

  7. Hoe lekker grinnik ek nou vroek op hierdie Saterdagoggend. Lekker naweek vir jou ook.

  8. Wat een uitzonderlijke mooie foto’s.Ik vind het altijd fijn hier op bezoek te komen.

  9. Congrats on the 50 posts. Tina. I always get some smiles from your pics.🙂 Happy weekend to you. xx

  10. Hoe mooi sing die apie-koor!

    En daai diere in die laaste foto lyk darem maar baie beneuk – ek sal maar stadig agteruit stap as hulle my so konfronteer!

    Lekker naweek, Tina!

  11. Weereens oulike lagwekkende foto’s!Lekker naweek Tina.

  12. Is die eerste foto gephotoshop want dit moet baie raar wees as dit moonlik is

  13. No 2 —- Dieretuin se mannekoor

    On Fri, Mar 4, 2016 at 11:27 AM, rondomtaliedraai wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Sjoe, die tyd blits verby. As jy weer sien is > dit weer Vrydag. Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die > inloer/deelneem. 1 2 3 4 5 6 ” >

  14. 1,Nee my kind, gaan trek daai kouse uit. Ons is donkies, nie sebras nie!
    2.Proooooovince!!!
    3.Vinniger!! Jou agterent haal jou in!
    4.Help!
    5. The name is Perd… Luiperd. (Speel James Bond-temamusiek)
    6.Donald Trump-ondersteunersklub

  15. 1. Jy is dan net halfpad aangetrek… loop trek aan
    2. BOOOOOOOOOOOO
    3. Ek hardloop so vining ek kan
    4. Broeis hen….
    5. Die kat kom weer
    6. Moet EK altyd anders wees?
    Geniet jou naweek Dame – weer n hittegolf oppad

  16. ja de tijd vliegt voorbij
    ook hier vrijdag en wel
    met regen hagel en natte sneeuw
    koud en vies weer bbbrrr

    1. ik denk papa schuld🙂

    2. een zingend 6 op een rij

    3. laat me door ik heb haast

    4. uitslover

    5. ik doe het niet na

    6. vreemd familie portret

    wens je een fijn weekend

%d bloggers like this: