RSS Feed

Sondag kopies

Dis darem so lekker as dit gereën het. Dis of alles nuwe lewe gekry het.  Ek hoop jy het darem ook reën gehad.

Ek hoop daar is iets vir jou vandag by die kopies en dat jy tenminste sal glimlag.

lifebuzz-c6f9e56937ae320b6c6884ae3ad24e8e-limit_2000

7699_234252146913179_1505207683664072848_n

12745962_528409127330991_7876907626318612761_n

lifebuzz-2a551b09b9aebb2b0d0473f53f821885-limit_2000

lifebuzz-67f12bc7262d4b9ec7d9c2d9212bfbde-limit_2000

12745753_10154407724177119_3330240122355488713_n

23 responses

  1. Ek koop die mooi kussingsloop en die mooi kouse… hekelwerk, ek hou daarvan!

  2. Bly het reen gehad! Die plakkies kan dalk werk!

  3. Ek verlang na groenigheid na hierdie droogte…dus die plakkies!

  4. Die plakkies is spesiaal vir die stadsbewoners om darem ook die gras onder hul voete te voel?

  5. Daai ou met die tamatie op die kop? Is hy besig om Bloody Marys te drink?

  6. Wat op aarde is daardie eerste kontrapsie?? Die tweede foto laat my aan Dirkie dink – dis die soort elegansie waarvoor sy lief is, nie waar nie? Ek het ‘n skoolmaatjie gehad wat gehekelde sokkietjies gedra het – verlang nou sommer na haar.

  7. Yes, we’ve also had some rain here. Love those socks!🙂 Happy Sunday, Tina. xx

  8. gelukkig al 2 dagen GEEN regen gehad🙂
    ik ga voor de gras slipperes🙂

%d bloggers like this: