RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Gister 4mm reën gehad en vanmiddag ook ‘n buitjie,  terwyl dit nog belowend lyk . Mens hoor van wydverspreide reën en is al te dankbaar.  Wat water-toestand betref het ons nou darem bietjie water. Ek hou egter nie my asem op nie… gister was ons vir ‘n ruk sonder water en krag. Mens voel soos ‘n weeskind.

Hoop jy het ‘n heerlike reënerige naweek.  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11903905_480899228754780_9154369902329688870_n

2

364105-R3L8T8D-650-1

3

BBpQl2g

4

365055-R3L8T8D-650-7

5

12733541_1703271953290427_6910804235812389261_n

6

12728768_548872151939346_1942018840984039171_n

23 responses

  1. Wat zijn ze weer allemaal leuk.De kippenfamilie vind ik het plezantst daar dieren die het voorbeeld geven meer invloed hebben op kinderen en ze dit dus niet zullen vergeten.

  2. 1. Hulle het gese BINNEBAND toe hoor hulle BUITEBAND – hulle gaan verSUIP.
    2. Wat loer jy vir my – ek kyk graag so diep in jou oe.
    3. De hel – die wereld kan maar vergaan ek le en tan nou eers.
    4. Kyk hoe kyk sy…. daar gaan nou n padda uitspring!🙂
    5. Voorbeeldig
    6. Ek sal jou altyd lief he!

  3. Such cute squirrels! Happy weekend to you. 😘

  4. Ja nee, daai nuuskierige kat vat die koek!

  5. Ek het ook n tyre nodig om te gaan swem…

  6. Hallo Tina. Klein Gabby het gistermiddag met kaal voetjies deur reënplassies kon loop, te lekker!
    1. “Skat, hoe noem mens ‘tyre’ nou weer in Engels?”
    2. “Ja – jy ís belangriker.”
    3. Hierdie ou gaan After Sun nodig hê.
    4. Niemand kan verbeter op @HesterLeyNel se “peeping tom” nie!
    5. Eendjies, eendjies – o, nee, ‘skuus – hennetjies, hennetjies, stap in ‘n ry – een, twee, drie, vier, loop hul verby…
    6. Blommetjie, gedenk aaan my

  7. zo als of de hemel naar beneden kwam
    4 milimeter regen , hier hadden we dagen van 40 en meer
    dagen achter elkaar

    1. banden recycling

    2. wie van de 2 is slecht ziend

    3. ik train voor tomaat

    4. hier poes poes

    5. dames gaan voor

    6. liefde op 1 ste gezicht

    wens je een fijn weekend
    ik ben minder online
    heb bezoek van vrienden uit Bonn

    lieve groet , Karel

  8. 😀 Hoe lekker het ek nou gelag vir daai peeping tom. Ons het vreeslike rukwinde (ek hou my asem op vir die skuifdeure op die balkon en die dakteëls), maar dit het nou begin reën. Hoop julle kry ook binnekort water.

  9. All the best for a rainy weekend. I am hoping for some warmer temperatures🙂

  10. Ai Tina,ek hoop jul probleme is gou iets van die verlede!Lekker lag ek nou,veral vir die kat wat so onderlangs loer…dis seker ‘n mannetjie…😜

%d bloggers like this: