Die neusring is te kostelik. Ek kan al die dogter hoor! hahahaha!
Ek wil al daardie geld hê en dan lekker in daardie bad gaan sit met ‘n lekker glasie wyn en die uitsig bewonder. Die kombi is te dierbaar. Ek sal glad nie omgee om so een te hê nie. 😀 ♥
ik ga met de flowerpower volkswagen bus , naar de kust en neem daar een heerlijk bad en douche bij mooi zomer weer
hier niks anders dan regen en storm bbbrrr
fijne zondag

hahaha laat het ze niet horen 😉
🙂
Lekker, ek koop die bad, die gemaklike opblaas sitkamerstel om saam my vriende te gebruik en ek koop die VW ook!
Skerp – die neusring…. bawhaaaa
Klink heerlik
Met zo’n vrolijk beschilderd busje is de wereld rondtrekken zeker geen straf maar ook de andere afbeeldingen zijn ook top hoor.
Ek hou ook baie van die busje!
Die kombi…die neusring is baie grillerig!Ek wonder of mens tissues saamkry vir wanneer daai neus verkoue is.😪
Ek dink nie die tieners sal baie tevrede wees nie
‘n Tjoppie is ‘n tjoppie, skaap arm of te not.
Dis vir my erg grillerig!
Ons kan dalk lekker met daardie kombi gaan toer…..
Net so en dis nog mooi ook!
Arm chops?? 😀
Grillerig…
Koerant papnat met daai wye stortkop. Die man met die biseps is seker heel bruikbaar
Fluister… ek verstaan nie.
ik ga met de flowerpower volkswagen bus , naar de kust en neem daar een heerlijk bad en douche bij mooi zomer weer
hier niks anders dan regen en storm bbbrrr
fijne zondag
Ons smag nou weer na reën
ja en wij hier naar voorjaar zon 🙂
Darem nie meer lank nie!