RSS Feed

Het jy geweet?

Ek het lanklaas ‘n paar van die gedeel.  Op die oomblik is dit 36 grade hier en dis al na 4! Die kraaie gaap behoorlik!

10303801_1148964688454554_8109315334996512323_n

10369595_1146852991999057_8428278716692606287_n

12027514_1134181639932859_9030565961254599358_n

11261435_10153107359225737_2424655883683232771_n

10526057_1148371358513887_2737199159792628883_n

24 responses

  1. Een mooi sprookje met die metaaldetector maar in werkelijkheid vindt men zelden zulke waardevolle dingen als men geluk heeft af en toe een oude munt.Aan de kust heeft men na het toeristisch seizoen meer kans iets waardevol te vinden.

  2. Ag vaderland ek gaan mos nou nooit weer in dieselfde lig na die Oxford dictionary kyk nie!!!
    Ek is bly hulle sê die reuk van koffie, en nie die drink nie. Die reuk van koffie hang gedurig in die lug hier met ‘n man wat beker na beker koffie per dag drink. Ek drink al vir so 35 jaar glad nie koffie nie.

  3. Jip! Dit wat jou laat struikel, moet jy afkap. Ek het die O-dictionary op my kindle; nou sal ek nooit weer ‘n woord kan opsoek sonder om te griinik nie.

  4. Interessant..veral die dieetplan!So in die hitte,laat jy ons darem altyd lag,dankie Tina.

  5. Ek gaan vandag nog vir Joubert n metaalverklikker koop…

  6. Hoe lekker lag ek nou! Nooit! Gelukkig lees ek nie daai dic-tionaries nie.😆

    Video gamers se hand-en-oog koordinasie moet baie goed wees, so ja, ek glo die studies is nie verkeerd nie.

    Wel, as ek nie my koppie koffie drink voor ek gaan slaap nie, dan kan ek nie slaap nie. Strange but true.😆

    Hier was dit ook maar bietjie warm maar ons het so paar donderwolkies gekry. Ongelukkig toe net soos ‘n vrou wat pms het – gedonder en geblits – maar niks verder nie. Hoop die hitte is gou oor. Ek wag in spanning vir die koeler dae.😀

    Lekker naweek verder en dankie vir die lekker lag. Dit word baie waardeer. ♥

  7. Bwahahaaaa – ek weet lankal dat woordeboeke mens tot raserny kan dryf!

  8. nee gelukkig wist ik dit niet🙂
    heb wel het nieuwe dieet opgeslagen🙂

  9. Ons het gelukkig ‘n lekker koel dag hier!

%d bloggers like this: