RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons was vanoggend gou Witbank toe vir ontbyt… eish, ek voel die ouderdom in my litte … glad nie meer so jong bokkie soos ek my voorhou nie

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

12572985_972392519506974_8789397850732978586_n

2

202055-R3L8T8D-650-cid_fbd56941-e33b-47a5-bab3-f53e9c524b60

3

12733440_10153957722829696_4437108885219617479_n

4

12742263_1252529631443319_2746318185290514849_n

5

391255-650-1454059375-CatChewsPiano

6

340905-R3L8T8D-650-Pervobytnoe-zlo-Primeval-2007-original-972

18 responses

  1. 1. Isi te se as my hare grys wys ek is oud nie.
    2. Ek try sy koppie regop hou

  2. Goeiste Tina, jy sal ver ry vir ontbyt ne!

    “Gou” gery van Pietersburg af Witbank toe op jou Harley?πŸ˜‰

  3. Your photos made me laugh! Loved them.

  4. ben blij dat je kon genieten bij meπŸ™‚

  5. Hoe eet jy ‘n olifant? Happie vir happie. Hoe eet jy ‘n klavier? Noot vir noot.

  6. Hehe,Tina..is dit jy op daai motorfiets oppad Witbank toe?

  7. Ja jongie Tina, op ons ouderdom is motorfietse meer oefening as plesier.πŸ˜†

    Lag ek tog te lekker vir die laaste een. Daai tyd hol jy deksels vinning! haha!

    Geniet jou naweek en dankie vir die lekker lag. Ek waardeer.πŸ˜€ β™₯

  8. je bent zo oud als je , je voeld
    en dat was zo te lezen 88 dus
    deze ochtendπŸ˜‰

    1. never to old to have fun

    2. babysit

    3. de dijk bij volendam in de winter

    4. samen delen

    5. die heeft echt honger

    6. aan tafel

    wens je een fijn weekend

  9. 1) Nee Boetie, Ouma ken van motorfietse!

    2) Soet sauna! Lekker doedoe

    3) Dit sal werk vir ‘n nood wit vlag!

    4) As paddas prinse word, word bobejane seker prinsesse.

    5) Look Ma! No hands!

    6) I only have one question. Do you feel lucky, punk?

  10. Eerste foto kyk net daai voorbeeld ‘n jong bokkie in ons midde en die tweede foto is so waar in Engels God spelt backwards is Dog.

%d bloggers like this: