Ek is besig om Crocodile Dundee 2 te kyk en geniet dit – hehehe – dit bly maar ‘n lekker cool fliek! Verder is dit vandag weer hondwarm – ek het vir my so lekker waaiertjie by die Chinese gekoop wat jy by die usb inprop en dit werk uitstekend.
Hoop daar is iets by vandag se kopies wat jou aandag sal trek. Hoop jy sal ten minste glimlag!
Die is spesiaal vir Valentynsdag vir jou!
Was weer heel plezant je te volgen en bedank voor gie Valentijn aardbei.
Glimlag… dankie
Ek hou baie van daai stoel!!
Mooi nê!
nee niet een enkele foto gemaakt , was ook vreselijk slecht weer
Jammer om te hoor.
heb me prima geamuseerd en niet verveeld 🙂
I want that turquoise chair!!! And that strawberry shot…what a brilliant idea! 🙂
Thanks
Daardie bank is pragtig!!! Wil nie daardie tanderinge hê nie.
Ek het ook so gedink maar groot moeite om skoon en so helder te hou?
Ek wonder nou, as jy iemand vol in die gesig tref my ‘n hand vol tande – het jy hulle geslaan of gebyt?
Dalk is dit elke tand wat hy uitgeslaan het. Seker in die 7e Laan tronk!
Die hartseer ding: Daai tuinstoel op die rolstoel gemonteerde ding is hoe die rolstoele daar in Vereeniging hospitaal lyk…
Dis waar maar darem vindingryk!
Die tandemuis wou seker nie daardie tande he nie…
Dink jy… dan is hy regtig nie ‘n kapitalis nie
Oegg vir daai tanderinge!!Gee my liewer die laaste een..njammies!
lekker!
glimlach heb je , niets nodig van dit
fijne week alvast
Mooi week!
Oooo neeee vir die tanne!!
veral daai met die stopsels in
Dit maak dit baie persoonlik! Spesiaal vir ‘n liefdesgeskenk
yuck
Grinnik…
Ag nee dis so mooi! Egte ivoor en baie persoonlik. Wanneer verjaar jy?
Hoekom vra jy – gaan jy een van daai ringe vir my stuur? Dis nou ‘n gegewe perd (tand) wat beslis in die bek gekyk gaan word.
hehehehe…
Skewe motor: Groendakkies Special
Mens moenie te lank kyk nie – dit maak my kop deurmekaar
Daardie laaste foto se dis is seker bekend as MOORD MET SJOKOLADE ! !
2016-02-14 11:58 GMT+02:00 rondomtaliedraai :
> rondomtaliedraai posted: “Ek is besig om Crocodile Dundee 2 te kyk en > geniet dit – hehehe – dit bly maar ‘n lekker cool fliek! Verder is dit > vandag weer hondwarm – ek het vir my so lekker waaiertjie by die Chinese > gekoop wat jy by die usb inprop en dit werk uitstekend. Hoop daa” >
‘n Regte Valentyn gereg