RSS Feed

Sondag Kopies

Ek is ‘n getroue MasterChef ondersteuner, alhoewel ek glad nie in kosmaak is nie.  Daar word beweer dat die deelnemers amateurs is, maar ek wonder darem. Goed, hulle kies die bestes uit, maar dan is die take darem amper onmoontlik.  Aan die anderkant neem ek dit sekerlik te ernstig op, want sulke programme word sekerlik gemanipuleer sodat ons nie alles sien wat gebeur en die vermaaklikheid verhoog word.

Dankie vir die inloer – ek hoop daar ietsie vandag na jou sin of dat jy ten minste sal glimlag.

394788_193559340787741_1673837303_n

386669_187878251355850_1469009140_n

12247083_808040795973421_4389221663671635175_n

12705527_183443105353124_6988352100946266719_n

485173_10151270699131345_32002399_n

544550_573196289370916_1869817903_n

12688141_990015524412971_1144313086408933035_n

 

32 responses

  1. Bijzonder knap.Waar blijven ze het toch halen.Fijn dat er ook eens positieve dingen voorbij komen.

  2. Wat noem ‘n mens daardie veeldierige gedroggie?

  3. Kan doen met so ‘n badkamer op die oomblik en die trokkie vir die volgende toer en die laaste koppie koffie saam met daardie heerlike tjoklits..xx

  4. ja dat is een mooie maar gevaarlijke spin bbbrrr

  5. Daardie “chocolates,” (Afrikaanse spelling?) roep my by die naam!!!

  6. Sê ek nou die dag presies dieselfde vir my man! Die 18jarige Andrea wat uit is, praat van goed wat ek nog NOOIT in my lewe gehoor het nie……Maar ek bly een van die grootste aanhangers – dis lekker om na te kyk! Dis my staptyd op die “tredmill” in die gym…..met die tv aan

  7. Ek kan sien n hele paar Pa’s gaan daardie fietsie aanskaf!

  8. Ek hou van die katjiehandsak en die skinkbordjie in die bad.

  9. Ek kyk net die Australiese MC dit voel vir my eerlik en rerig opwindend, ek sit die hele tyd my asem en ophou. die UK ene is baie vervelig frustreer my net. Daardie diertjie wat jy hier wys moet uit Mosanto-kamp ontsnap het, ek is seker daarvan😉

  10. Good Shots…!!🙂

  11. Ek is net so gek oor MasterChef! Ek is mal oor kosmaak ook! Die deurmekaar dier maak my deurmekaar!😀

  12. Shitbegone in al Trump se 1 ster hotelle. Die aldoeldier is bruikbaar in elke tuin vir melk en eiers maar varkkop sal bolle uitdolwe en die wol bederf met modderrol.

  13. ik volg die programma’s niet , vind dat ze maar kleine porties koken🙂
    de glimlach is er en ik zal na het grasmaaien lekker in bad gaan
    fijne dag

%d bloggers like this: