RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Donderweer, weerlig, woeste wind,  hael en reën.  Die weer is so vreemd dat mens wonder hoe dit die toekoms sal verander.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

6de82430b38b891b92065ef336656616_L

2

bathing

3

12662662_960036494081204_4551719863121966745_n

4

471055-650-1454399388-Znamenityie_mujchinyi_rannim_utrom_10

5

295686_560216747335537_1428783866_n

6

734592_202002649943410_1072367546_n

30 responses

  1. Die verkleurmannetjie foto sê; “Do you want a peace of me?????” Dit is ons kleinseun se gunsteling gesegte.

  2. Lekker fotos😆 Kon net sowel ek gewees het wat in daardie pothole bad…… die pad vanaf Crystal Springs wat ons verlede week gery het, was so ‘n donga nagmerrie. Beter om Sabie, en Pelgrimsrus om te ry…. mooier natuurskoon ook.

  3. Die tannies op die drade is te kostelik! Die foto van die padda en naaldekoker is stunning!

  4. Dit lyk soos Patrick Bauchau, baie aantreklik.

  5. Fantastisch fijn om te bekijken

  6. Lekker gesmaail! Ek is baie bly oor die reën, jammer dit gaan soms met skade gepaard.

  7. Sjoe, die verkleurmannetjie en naaldekoker is n fantastiese foto!

  8. 1 Taxi punt vir hekse? 2 Openbare bad in die Karoo 3 In die woordeboek onder doodsveragtend 4 Die pakslae moes erg gewees het 5 Natuurlike sonbrand behandeling 6 Persfotograwe by ‘n miskruier betoging

    On Fri, Feb 5, 2016 at 11:21 AM, rondomtaliedraai wrote:

    > rondomtaliedraai posted: “Donderweer, weerlig, woeste wind, hael en > reën. Die weer is so vreemd dat mens wonder hoe dit die toekoms sal > verander. Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike > naweek. 1 2 3 4 5 6 ” >

  9. Die laaste een lyk soos ek en my man,wanneer ons foto’s neem!😜

  10. 1. Elke brommer op haar eie drol
    2. Die luuksheid van vandag
    3. Kyk hoe kyk hy vir my…. WAT kyk jy?
    4. Sit gat, rus bene
    5. Ek soek NOG – mmmm, dit ruik lekker hier binne
    6. Kom ons kyk wie skiet raak

  11. Swaeltjies op ‘n ry. Wel op die oomblik baat ons by al die water wat val. Ek is lus om te sing “Groen is die land van Natal”. Die omgewing is asemrowend na al die reën.

  12. niks vreemd aan
    aan dat weer , hebben we hier vaak
    mij zelfs wat te vaak😦

    1. 3 op een rij , maar dan anders

    2. ja als de teil lek is , je moet wat

    3. jij zal vast lekker smaken straks

    4. O kijk de teil was bezet

    5. het onderste uit de kan willen hebben

    6. hé waar is dat meisje in de plas nu

    wens je een goed weekend

  13. Nommer 1 = Ladies on line, FaceBook occupied🙂

%d bloggers like this: