Die weer is vreemd hier vandag. Sulke dikkerige wolke en die wind waai woes en is soms koud. Die weerberig het darem ook soms die kat aan die spene beet.
Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek.
1
2
Die twee foto’s is van Vivian Meier
3
4
5
6
Die hond lyk soos ek voel elke aand 8uur 😉
hehehehe… hoop jy sit darem meer betaamlik?
Ek is mal oor die 2de foto waar die voor op die wa dogtertjie n soentjie by die skaam seuntjie steel
Hy is ‘n besonderse fotograaf!
Nr 1 Is it a bird? Is it plane? No, it”s Superman!
Nr 2 Pasop Boetman! Met daai soentjie seël sy jou lot!
Nr 3 Rooiwyn maak my bietserig!
Nr 4 ?
Nr 5 Pale toe!
Nr 6 Klein stinkie.
Lekker warm hier in die Overberg, 30 grade C op die oomblik. Gaan gou bas natmaak in die see!
aha lekker om jou te sien. Jy is skaars!
Ek is terug, my ou skunnige self! Gaan kyk maar.
Ons het jou eie skunnige self gemis.
fijn weekend ook
Dankie!
Hei Tina, hier in Pta gaap die kraaie alweer met mening.
1. “Oukei, Pa, gooi af die baba!”
2. Tere oomblik
3. “Wat kyk julle? Dis mos Vrydag!”
4. Oefen vir die langpad
5. Ysterman
6. Lat so ‘n mooie ou diertjie nou sulke moleste kan aanrig.
Op jou stukke! Sterkte … daar is weereens geen reën in die voorspelling
“Kat aan die spene?”
‘n Afrikaanse uittrukking?
Die hond is vreeslik snaaks!
party diere tree mos soos hule base op!
Ha ha ha 😀
1 en 2 dierbaar. Die verwondering op die gesig.
Tjellis is MOEG. 🙂 hoop tjello is nog daar as hy wakker word.
Die ou op die fiets … is b a i e sterk! Wonder darem.
In Afrika is die moontlikheid daar dat dit kan wegraak Lekker as jy inloer
Wat een reeks
plezante prenten.
Baie dankie
Hiers ‘n paar goed wat ek sien maar nie glo nie 😉
hehehe tenminste glimlag jy en dis ook reg!
Daar in die sneeulande sukkel mens blykbaar nie met fietsryers nie! 😀
Beautiful…!!
Thanks
nu het weer is stormachtig hier
en er komt ook weer veel regen aan
1. berg maar weer op , we krijgen regen
2. kom hier krijg je een zoen van me
omdat je verloren hebt
3. eigenlijk wilde ik een biertje
4. pauze
5. trainen voor Parijs – Roubaix
6. volgens mij ruik ik wat
wens je een fijn weekend
Aha … jy is baie oulike. Fijne naweek vir jou ook!
dank je
en wat bedoel je bij mij met
Eish … dis darem baie kranten
Dit is vreeslik baie koerante om af te lewer.
ja klopt , maar normaal heb ik er 650 , nu 2 extra wijken er bij 🙂
Op een dag? of ‘n week?
dag , deze krant komt alleen donderdag
Beautiful Photographs ♥♥♥
Thank you … not my own!