RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish… soms is ‘n ‘goedkoop’ winkel glad nie so goedkoop nie. Ek is opsoek na ‘n nuwe tuinslang en ry saam met ‘n buurvrou Makro toe. Wat ‘n teleurstelling 2X so duur as Checkers vir 20 meter!

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

11071419_905515619500570_7294230722332759546_n

2

11053346_1024194837608898_1442180244645271137_n

3

26355-R3L8T8D-650-JibDPTV

4

34955-650-1453126293-EP-UDkaks5Q

5

35805-650-1453126293-15679660-R3L8T8D-850-10a-940x559

6

728955-650-1445955193small-babies-children-big-dogs-64__880

28 responses

  1. Leuke beelden en 4 is echt fantastisch, !

  2. Nr 2 – Wat goed is vir die kalf is goed vir my.
    Nr 5 – Verrassing vir ma en die wasmasjien.

    Geniet die naweek.

  3. Laat mens verland na ons twee oogappels!

  4. Moddesprong lyk te lekker. Die kalf het darem n reuse bottel! Oulike fotos

  5. Oe, daai sprong in die modder lyk darem maar sooo lekker!

  6. Hallo Tina, in die week het ons goeie, sagte reen hier gekry en die hitte is getemper, dankietog.
    1. Raai-raai-riepa – wie is ek?
    2. Bottels vir bulletjies
    3. “Die snoesigheid self” – ek en my hondkombersie
    4. Massabad
    5. Ker – PLONS!!
    6. Twee koppe is beter as ‘n pap ou bal

  7. Al die fotos laat die week n hart tjoklits pomp.Dankie.

  8. Oulike foto’s!Dit reën heerlik hier…lekker naweek,Tina.

  9. Love the first pic.🙂 Thanks for the Friday smile, Tina.

  10. heb geen idee wat tuinslang kost hier
    maar jullie dus pech bij de makro

    1. rara wie ben ik

    2. samen om een pint

    3. goede oppas

    4. ojee welke was mijn baby ook al weer

    5. bommetje

    6. jammer dan , bal lek

    wens je een fijn weekend

  11. Die ou kindertjies is so dierbaar!! Sug…. ja ‘goedkoop’ winkels !!!

%d bloggers like this: