RSS Feed

Dood

Ek was vanmiddag by die herdenkingsdiens van ‘n vriendin wat se ma verlede week oorlede is.  Vandag verlang ek weer na my eie ma…

merkwaardige vrou…

DSCN7066 (2)

26 responses

  1. Sterkte, Tina! ( ek is alweer laat met die besoek)

  2. Ai man, dit bly swaar! Sterkte!

  3. Hoe ouer ek word, hoe meer bewonder en waardeer ek my mammie. Sy het so grasievol oud geword…

  4. Daar is so baie wat jy graag met hulle wil deel. Kersoggend oppad na my dogter toe sê ek “Ek het nog nie vir mammie hulle gebel nie” My ma is al 14 jaar oorlede. Ons kan dankbaar wees vir mooi herinneringe. Geseënde dag vir jou.

  5. Die dood is vir niemand maklik nie en mens se ma is so deel van wie jy is.Sterkte.

  6. I am so sorry to hear you lost your friend and that you are thinking of your mom now. Of course you do…it bring it all back. I hope you have loving people with you who comfort you and understand you. I will send loving thoughts from across the ocean, xo Johanna

  7. wens je sterkte Tina
    met het verwerken van dit verlies
    en het een plaatsje te geven

  8. Dit is waar, die verlange bly tog maar altyd daar. Ek dink ook baie kere om net vir Mamma te vertel van klein dingetjies wat gebeur. Blommejies wat blom en hondemaniere!

  9. Ek sien of hoor nog elke nou en dan iets en dink: “Ek moet dit vir Ma vertel”. Dan besef ek sy is weg, maar ek vertel haar in elk geval.

  10. Sterkte. Min mense, kry nie daardie verlange nie.

  11. Verlange na mens se ma bly of jy nou bejaard is aldan nie..ons sien trane in bejaardes hoog in 80 se oë kom as hul soms oor hul ma gesels met verlange. Ai Tina, soms is dit tog goed die verlang en die onthou.

  12. Yes, an occasion like this can bring back memories. I too miss my mom every day. *hugs*

%d bloggers like this: