RSS Feed

Sondag Kopies

Ek het nooit gedink dat ek ooit na die warmte aan die einde van verlede jaar, ek sou vandag kan sê – ‘Nogal koelerig vandag’

Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat die week ook na jou sin sal wees.  Dankie vir die inloer… hoop die kopies sal jou ten minste laat glimlag.

513605-1000-1452459347-4e1bbd2289d10ccf6d3b6533e984-1

21220_907130389339093_4104443802761519849_n

10954324_903918879660244_5968084446011740668_n

12495006_10154135827868676_6259501324936132816_n

10491195_10154077369157524_1159583141375382163_n

1012134_958188717551114_2613550818328881488_n

31 responses

  1. Daardie slaapkamer bedryfie lyk lekker en cozy.🙂

  2. Wat een prachtige groene jurk..puur natuur..Over creativiteit gesproken..is dit zeker nummer 1

  3. My seun sê gister dit is 44 grade in die Kaap. As daardie hitte weer hier aanland vlug ek!!! Ek soek so ‘n kamer, maar met ‘n man soos myne sal dit nie vir lank so lyk nie😦

  4. ‘n Groente-rok!! Haha!!

  5. the bedroom is wonderful. calling me it is!

  6. Die bad en sandput is regtig goeie idees, maar vir die een wat die klere en skoene koop het ek nie raad nie😀

  7. Orgidee straat , zal gerust ergens zijn
    kijk eens op google maps

  8. Ek hou van die groenterokkie,die oulike bad en die slaapkamer.Daardie skoene is dodelik…dink net as daardie vrou op mens se voete trap…dwarsdeur en vasgepen!

  9. Vriendin van INGELAND het fotos op fb gepos van hulle eerste sneeu hierdie seisiem. Prntjie mooi.

  10. ik ga voor die mooie slaapkamer met dat heerlijke zomerse uitzicht😉

  11. By weg van bokke van alle ouderdom met die koolblaarrok

  12. Die koeler wees is ‘n wonderlike lafenis! As ek so ‘n slaapkamer gehad het, het ek nooit daaruit gekom nie. Ek sou heeldag op my bed sit en lees en blog en op facebook rondkyk. x

%d bloggers like this: