RSS Feed

Sondag Kopies

Ons her so bietjie reën gehad deur die nag en dit was vanmiddag baie belowend,  maar dit het net in die dorp gereën.

Sterkte vir die eerste ernstige week van die jaar. Dankie vir die inloer … hoop daar is ietsie na jou sin op die lysie vandag.

1424481_1054503157904509_3965453137179356657_n

365905-650-1451907127-2257855_2b051253

10649469_10153825571066585_8125651317591339986_n

12366194_901105639958345_6173952518953515801_n

12360231_629640230510832_8676311360443945419_n

12243300_620352084772980_3779606417322047489_n

328605-650-1451757740-tiny-house-interior-design-03

31 responses

  1. Ek het so dieet lepel nodig!

  2. Boekrak… en geld vir boeke asseblief en dankie ..gie gie!

  3. Daai diet spoon is classic

  4. ja die zalf werkt prima , heb er al goede ervaringen mee
    en ga al 2 avonden met sokken aan naar bed🙂

  5. Ai toggie, waar is my jongmenslyf….. ek hou van daardie gehekelde broek. In die hitte mag die broek net die ding wees om te dra.

  6. Die diet-spoon sal vir my werk en die hoenders is te skattig!

  7. Girl in goud en die boeke kamer. Dis al! Ek is nie een vir cross dressing chickens nie!

  8. Ek wonder hoe lank vat dit om vir n hoender n truitjie aan te trek?

  9. Ek wil daai bank met die springe hê, dan kan ek op en af hop op die maat van die musiek op my ipod. Lekker week vir jou.

  10. Hou van die dieetlepel, gelukkig nie nodig nie.

  11. Love those shorts! Maybe if I was 50 years younger. 🙂

  12. ze kunnen zoveel , waarom geen goot van hier naar daar🙂
    regen zat gehad en er komt meer deze week
    ik vind de plaatjes allemaal mooi
    ga toch voor de stekker
    fijne week gewenst met hopelijk wat meer regen

  13. Hope you get more rain soon.
    Love the photo of the bench.

%d bloggers like this: