RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Nadat ons almal gister uitgebraai het van die warmte is dit vandag ‘n baie skaflike dag. Dis ons laaste rustige naweek voor die werkers/bouer terug kom, so ons gaan elke oomblik daarvan geniet. Ek hoor daar is plekke wat lekker reën gekry het. Dit maak mens so dankbaar.  Hoop daar is gou uitkoms vir almal.

Dankie vir jou inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

236855-1000-1451423213-42

372955-650-1449557687-18.png

3

12522955_10153876270659700_965163035722775891_n

4

12002078_1624868531108863_5525411094569838175_n

5

1934101_10153852221724700_4310986393135095884_n

6

1001526_10152295967199252_200327265_n

34 responses

  1. Aaargh!! Kan iemand my asseblief vertel hoe om ‘n kommentaar te herroep of te verander??
    5. Met ‘n stertjie van agter…
    6. Net ‘n brildraer sal verstaan hoe vreeslik hierdie foto is!

  2. Og, vingerfout…nog so bietjie vlugvoos… Kom ek probeer weer:
    1. Kaapse draai
    2. Gefokus!
    3. Kraanvoëls, kraanvoëls, stap in ‘n ry…
    4. Eerste liefde
    5.

  3. Hei, Tina! Voorspoedige Nuwejaar!
    1. Kaapse draai
    2. Gefokus!
    3. Mahems, mahems, stap in ‘n ry…

  4. Die olifanten op een rij vind ik fantastisch.Zo zouden mensen ook moeten leven ,zij aan zij.

  5. 15 mm hier, nogal ‘n goeie bui vir die somer.

    Ek hou van die bruid wat die brak soen.
    Lekker naweek!

  6. Die olifante is my absolute gunsteling – dit het heerlik gereen in Johannesburg en blykbaar kan ons nog verwag deur die loop van die naweek

  7. Ek sal wat gee om n mahem-kuiken te sien! Wat n foto!

    Hier by ons lekker gereen gisteraand, hopelik het dit oorgeskuif daar na julle toe?

  8. nu regen zat hier hoor
    warmte ? wat is dat !

    1. van rollercoaster naar spoorbaan

    2. niet thuis proberen

    3. als je haar maar goed zit

    4. mag ze mij ook wel doen🙂

    5. we zijn er bijna

    6. toe aan een nieuwe bril

    wens je een fijn weekend

  9. Love #3, but it makes my back and knees ache, just looking at it.😕 Happy weekend, Tina. xx

  10. Wens ons kan ook reen hier aan die Weskus kry! Die wind weer vreeslik!! Lekker naweek, Tina!

  11. Nommer twee en drie – o jislaaik, is dit ek!!

  12. 😀 Ons reën val ook – op die regte tyd en als; jy weet mos, die regte tyd is net nadat jy ‘n heerlike oggend op die strand deurgebring het en jou kuifie staan so punt in die wind soos daai voëls hierbo. Lekker naweek.

  13. 1.So maak mens as daar te veel spoor is.
    2.Plattograaf.
    3.Mahem,pahem en babahemmies.
    4.Honnegom.
    5.Dis wat ons van nuuskierige toeriste dink!
    Ai ek is bly dit reen en is koeler,Tina.Geniet jou laaste stil naweek!

%d bloggers like this: