RSS Feed

Sondag Kopies

Die tyd van die jaar het mens mos nie lus om te koop nie. Tog hoop ek daar is ietsie na jou smaak en indien nie sal jy ten minste met ‘n glimlag hier weggaan.

Hoop jy het ‘n lekker Sondag. Hier is nie ‘n wolkie in sig nie en as mens die weerberig kan glo is daar geen vooruitsigte op reën die week nie.

3542_211443782525003_6472901468959168708_n

240055-650-1451424376-25_2

944392_916974095006094_4263074023854252352_n

240105-650-1451424376-3_2

10330361_1036817953005749_4749875928936995380_n

1796436_10152228322549252_1133266956_n

1551694_606831196088146_8164385255824665926_n

32 responses

  1. Ooh hier was n hele klomp goeie kopies… ek hou van alees behalwe die fiets, maar ek is seker ek sal vir hom ook kan plekmaak – onder my boom.
    Mooi jaar vir jou Tina!

  2. In hierdie hitte dink ek kan ek doen met daardie bed…..🙂

  3. Daardie vreemde bankie…as die aarde draai en die huis kantel,sal mens altyd regop bly 😜

  4. Prettig om te bekijken en zo’n bed zou heerlijk staan in mijn tuin

  5. My mond water vir daardie koek, hoor! ….en eks mal oor die juweliersware en die kleur van die naellak in die eerste foto!

  6. Oh that chocolate Malteser cake looks so tempting.😛 Love the hand jewellery. Happy Sunday, Tina.

  7. Daai hande nommer een – lyk pragtig, maar kan sulke hande darem werk ook? Of is dit net bedoel vir rykes en beroemdes met stringe lyfknegte?

  8. Happy 2016 to you and yours!🙂

  9. Daai hoekbankie … erm – iets lyk nie lekker nie? Haha

  10. Daardie bed kan werk, maar nie buite nie. Hier is nou te veel goggas. Daardie koek, sal ook die ding doen. Dankie.

  11. hier is regen en wind en in het noorden ijzel en natte sneeuw bbbbrrrr
    ik kies dat heerlijke hangbed , natuurlijk met mooi warm weer
    en het mooie fietsje
    geniet de dag

%d bloggers like this: