RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek hoop jy het die allermooiste nuwe jaar.  Mag die meetsnoere op die mooiste plekke val en dat jou beker sal oorloop van die goeie!

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n lekker naweek!

1

12299403_872675586162316_414549756890791485_n

2

10309480_936478336401802_8934594460842677484_n

3

107605-R3L8T8D-650-12

4

1524778_10152328809604252_1632362857_n

5

1880_10153243361687036_6829330263148873334_n

6

1383866_10152331680834252_1952997964_n

35 responses

  1. ‘n Wonderlike nuwe jaar vir jou ook Tina!

  2. 1. Ek het omgedraai, die huis na terug te stap. Sy sou dink dit was weer een van my verskonings, hoekom die tuinwerk weer nie gedoen word nie…

    • mmmm… jy weet nogal van woorde. Al ooit gedink om iets te skryf vir publikasie?

      • Dankie, maar helaas maak een goeie sin nie ‘n goeie boek nie.

        • Miskien maar jy sal nooit weet as jy nie probeer nie.

          • O ek probeer heel dag en al dag soms, Tina. Maar ek praat van goeie goed skryf. Dinge wat goeie mense vir hulle kinders kan voorlees.
            Maar die brein? Hy wil net die stoute goed doen. Ek oordeel glad nie mense wat daarvan hou om die stoute goed te lees nie.
            Maar vir eens in my lewe wil ek iets skryf wat nie ‘n rating van 18SNV gaan kry nie.

            • Ai edk weet nie wat om te sê nie. Ek het niks teen so effense spysige inhoud nie maar dit raak vir my grillerig as dit net daaroor gaan… dit het ook maar met die ouderdom te doen. Ek sien Woes het ook nou toegemaak Mens kon altyd daar gepubliseer het.

  3. Nommer 3 laat my nogals dink oor die RSG debat oor hoe mense is wat die papier “onderdeur” of bo-oor” verkies…. Ek dink nie hond is baie tevrede met die plasing nie….

  4. Mijn glimlach heb je al en voor 2016 wens ik je niets dan goeds toe.

  5. nu hier is dat wel heel wat langer dat het mag , zeg maar van 18:00 tot 02:00 zo iets , maar daat houd niet iedereen zich aan
    maar al in al was het een rustige oud en nieuw zeiden ook de politie

  6. Daai tweetjies wat die lang pad vat is pure ougat.

    Goeie wense vir jou ook Tina.

  7. Die twee kindertjies wat die langpad aandurf gee mens sommer moed vir die nuwe jaar! Voorspoed, Tina!

  8. Daardie enetjie om die bedpoot – ek ken daardie roekelose stadium van ondersoek alle dinge en niemand kan so klein mensie in bedwang hou.. sien uit na jou kreatiewe plasings.

  9. 😆 Happy New Year to you, Tina. xx

  10. Dankie dat jy my altyd laat lekker lag!’n Mooie nuwe jaar vir jou!

  11. Mooi jaar ook vir jou, Tina , met koel , misree”n dae , sommer baie..

  12. Nou ja. Mag ons almal soos die Leeu in die kruiwa wees – baas van hierdie jaar en sy inhoud!! Dankie dis vreeslike oulike fotos!

  13. Dankie en dieselfde vir jou!

  14. mogge Tina
    wens ook jou en je naasten
    een gezond 2016

    1. waar blijft die chauffeur

    2. 50 pushups

    3. verstopertje spelen

    4. nog een lange weg te gaan

    5. dromen over een ander lijf

    6. als dat maar goed gaat

    geniet de dag

  15. 1. Een leeupoep en my enjin dros.2. My oppasser loop net gou n draai. 3. In my vorige lewe was ek n volstruis 6. Sy skiboot is stukkend. Nou smeer hy ons gatte terpentyn .

%d bloggers like this: