RSS Feed

Sondag kopies

In die laaste tyd het ek niks om oor te praat behalwe die weer nie.  Vandag is daar darem ‘n luggie wat trek, maar dis asof die son my oë op skrefies wil trek.

Hoop jou naweek was heerlik en vir die wat in die week op die pad sal wees, veilig reis.  Vir die tuisblyers hoop ek daar is darem iets wat jou laat glimlag by die kopies.

1471957_565239180231413_1820819830_n

11088233_1025713800779737_3380342173574262215_n

11110223_1056674331017017_3003327847798854436_n

12366452_1261754287185006_2871398592370945098_n

11903393_918835968200903_368019790_n

12391439_796200997192648_3155480380328739076_n

12373151_1727626397473326_3766561067379017003_n

27 responses

  1. Ek kan nie help om te wonder nie – waar kry jy al die “ware” vir die inkopies? Ek sal ook hou van die tuinhuisie, maar dan moet dit 10 grade koeler wees as vandag, anders raak ek rosyntjie daarin!

  2. LOL! Hoe lekker lag ek nou vir daai Volla met die g-string. Te ougat!😀

    Ek dink nie ek soek sulke oorbelle nie. My ore sal binnekort op my skouers hang.😆

    Die tuinhuisie is my gunsteling. Ek dink ek en die aapkinners sal lekker daar kuier.😀

  3. n Dubbeldekker Ventertjie! Sal lekker werk in Brakpan om al daai strykplank-surfboards ingepak te kry virdie trip Margate toe…

  4. Daardie Volla, sal die aandag trek, en ek stem saam met Lewies, daardie haarstukke vir mans, neee, asseblief nie.

  5. Kom ons kry daai tuinhuisie en dan lê ons daar en skinder ‘n hele dag om in die skaduwee met ‘n koel ou luggie wat so oor ons trek.

  6. Daai tjorrie met die sexy boudjies is alte oulik, maar die man buns! Goodness gracious me!

  7. ik had een fijn weekend
    en ik ga voor het tuinhuisje en de biertjes ±’
    fijne nieuwe week

%d bloggers like this: