RSS Feed

Wonderwerke gebeur nog… Groot Kersgeskenk

Ek het op een of ander wyse die grootste Kersgeskenk gekry. Onthou jy hoe het ek gekerm en gekla het oor Firefox wat amper onbruikbaar is met al die pop-ups wat om elke hoek en draai op-pop. Ek het toe maar my FB blad na IE toe geskuif.  Die afgelope paar dae pop niks meer op nie???? Ek gaan nie baie diep daaroor wonder nie, maar is kinderlik gelukkig oor die wonderwerk!

Hoop jy het darem ‘n wonderlike feestyd gehad en as jy nie glimlag nie kan die jou dalk aanhelp.

 1426737_10201841369448536_450017741_n

1513182_10201921291646541_2120978249_n

1524953_1170836816319526_3339605483629755828_n

11233347_956221381115611_5488501955243231249_n

IMG-20150629-WA000

12373268_796199427192805_2622165024763705259_n

8256_1170836252986249_4741554771700423925_n

24 responses

  1. Dis nou n moderne Kers-wonderwerk vir jou ne!

  2. En as julle klaar geëet het, le julle sommer lekker op ‘n warm bed.

  3. Hie hie hie – daardie laaste ene is nogals skerp!

  4. Daardie bed and breakfast is n goeie een

  5. nee hoor geen sneeuw hier , zelfs geen winter met elke dag zo rond de 13 á 14 graden
    maar met zo een pps kunnen we ff zien hoe mooi winter kan zijn🙂

  6. ja dat kan ik me voorstellen dat je blij bent🙂
    glimlach heb je ook , mijn topper is 1
    fijne avond

%d bloggers like this: