RSS Feed

Sondag Kopies

Mens het nou al geleer dat jy maar uit die dorp en winkels moet bly die tyd van die jaar.  Dis baie warm en droog hier in die Bosveld en daarom bly ek vandag rustig tuis.

Dankie vir die inloer en ek hoop daar is iets vir jou tussen die kopies waarin jy sal belangstel, maar dat jy ten minste sal glimlag!

22105_921449504542595_2860348237360847644_n

12342629_718406098261042_3360171328103800724_n

  12310650_10153757834594556_3120287951211893966_n

12289749_1632777110322633_6463678975143844469_n

1525354_10201780365125442_1220883261_n

12342402_10207377145002378_2135962894671864965_n

15 responses

  1. Die eerste kunswerk is ongelooflik goed gedoen!

  2. zit niks voor me bij
    ik was aan de wandel vandaag , een goede 21 KM bij voorjaar temperaturen in december🙂

  3. Ek soek die invisible spray. Ek sal myself van kop tot tone spuit en verdwyn.

  4. Kry haar stil op die Venter.

  5. Ek smaak dieVenter benutting!

%d bloggers like this: