RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Hier op die landgoed voer dit soos Dinsdag … seker maar omdat Woensdag ‘n vakansiedag was. Ons het vroeër in die week lekker reën gehad, maar kan regtig nog doen met ‘n goeie bui.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek en as jy iewers ry doen dit versigtig en veilig.  Boweal moet jy elke oomblik geniet.

1

155905-R3L8T8D-650-sleeping

2

time-to-move-6

3

12360158_1739191266309539_4979655537205726884_n4

5672d784d5ba5

5

12376556_978987412182696_5481444296416759063_n

6

156805-R3L8T8D-650-pijamas

22 responses

  1. Wat een leuke collectie weer mag ik U en je familie een fijne kerst wensen

  2. As jy die lig afskakel, verdwyn die slang?
    Die eerste seun het die onderwyser in nagklere gehad, en met so ‘n voorbeeld … 🙂

  3. Geniet jou naweek, Tina! Daardie slang lyk gevaarlik!

  4. Hei Tina, dankie vir jou goeie wense. Ek gaan Maandag so bietjie vir my broer-hulle in Nieu-Seeland kuier. Geseende Kersfees!
    1. Deurnag geswot
    2. Aaaarrrrgh!!!
    3. Olé!
    4. Spinnerak
    5. Double (engine) trouble
    6. So ja, nou kan ons almal lekker in my klas slaap…

  5. Happy weekend to you too, Tina. Love those two mini car mechanics.🙂

  6. Die tweeling en hul pa is te oulik!Lekker naweek en ek hoop dit reën nog.

  7. ja fantaseren is mooi hé🙂

  8. Nr 6 Nes ons gedink het, die kar is fattap!!

    Lekker naweek daar op die landgoed!

  9. Nommer 1 – oefen vir die parlemint!
    Nommer 3 – gee Zuma die pinkie, dis al wat nog oor is hey het klaar die res gevat
    Nommer 5 – uit die mond van die suigeling

    Geniet jou natweek.

  10. hier is het gelukkig droog
    we hebben regen zat gehad

    1. feessie gehad zeker

    2. dat zal kortsluiting geven

    3. geen idee ?

    4. pa en ma blij🙂

    5. zo vader zo zoon

    6. nog niet echt wakker

    wens je een fijn wekend

%d bloggers like this: