RSS-toevoer

Sondag kopies

Ons het ‘n bietjie reë gehad maar ek het nog nie gaan kyk hoeveel nie. Dis klaar warm so as ons nou vanmiddag weer ‘n buitjie kry is die weerberig nie ver uit die kol uit nie. Ons hou maar duime vas.

Ek het vanoggend vir Skeletor gesê dat mens die tyd van die jaar uit die dorp/winkels moet bly.  Hoop jy kan sommer hier ‘n vinnig kopie kan kry of dan ten minste net kan glimlag.

11986951_916592691722974_3972093837622818081_n

 

12278667_1151571904856509_2881788781706027545_n

 

12279098_10154016379308676_4283566957087738956_n

 

11899916_10153912367271840_2644330149753826942_n

 

11892023_10153904249741840_744222246746917755_n

12278659_1029538677110017_467543626568892493_n

12234924_1004945449558725_3731046920219704354_n

33 responses

  1. 🙂
    Dierbare Herbie!
    Ek is seker dis ‘n BANTING sjokoladekoek! 🙂

  2. Jy terg mens net met die lekker koek en die diet vurkie Tina. LOL! Die time-out bottles is te kostelik. hahaha!

  3. het was een fijne dag
    wens ik jou ook

  4. Jy moet net sien hoe gou ek so ‘n vurk kan behandel met daardie koek voor my!
    Die eetplek – wat gebeur as die eienaar daarvan terugvlieg om eiers te soek?

  5. Dit is mos nou sonde daardie laaste foto 😦 Weë die een deur wie temtasie kom!!

  6. Moet sê die nes in die boom het my oog die langste gevange gehou. Sal nie omgee om daarin te kan sit en die natuur so te bewonder. Weet net nie of die waiter aangevlieg om ingeklim gaan kom wanneer hy die kos bring …

    Lekke dagie vir jou.

  7. Ek hou van die nessie in die boom en die oulike vurk.

  8. ik ga voor de dieet vork 🙂

  9. Ooooo, ek hou van die bioniese Volkswagen!

  10. Die banting mense gaan vet word met twee van daai vurke aan weerskante van n eischbein

  11. Oh, I think I’ll pass on that alarm. I like to snooze for a while longer. Happy Sunday to you. 😀

  12. Hoe kan jy eers die daai vurk en dan die poeding ondermekaar publiseer – dis diabolies haha

%d bloggers like this: