RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis salig stil hier op die landgoed want daar is nie ‘n enkele bouer in sig nie. Geen kruiwa, geen stootskraper, geen kragopwekker en elektriese saag.  Al wat nog kort is lekker reën!

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

11698620_888704817845095_5040334651484782855_n

2

10348189_10152410597257688_1510606367054864245_n

3

10462682_10152856156529602_4349320894371894078_n

4

11903989_912443118804598_5465999387986143947_n

5

12301468_1648201155439720_2731803854703488963_n

6

10350506_629878573783746_5410056496711850157_n

30 responses

  1. Nommer 1: Skoonlief en die ondier!

  2. Hei, Tina, genadiglik het ons vanmiddag ‘n goeie bui reen gehad. Bly dis rustig daar by jou.
    1. Armsvol liefde
    2. How do I love thee? let me count the ways…
    3. Lunch break
    4. The Godfather with mobsters
    5. In die jaar toet
    6. Rammetjie uitnek

  3. Ons stuur aanmekaar reënwolke saam met die wind. Julle moet die vensters daar oopmaak! Ons vakansiegangers is hier en die hele dorp braai vleis vanaand.

  4. Geniet jou lekker stil naweek net so baie soos daai baba sy doughnut geniet het, Tina!

  5. Nr 1 is ooglopend Beauty and the beast, alhoewel dit lyk of die beast haar bietjie karnuffel het!

    Ja nee, stilte is salig. Hier in ons onmiddellike omgewing is renovasie werk aan verskeie huise aan die gang, en ek is nou hartlik gatvol vir die gezoeiii van hoekslypers. Hoop die spul kom ook nou tot rus. Fijne naweek!

  6. So funny!😀 Have a great weekend, Tina!

  7. Hilarious, especially the last one.🙂 Happy weekend, Tina. x

  8. Jou foto’s laat my altyd lag!! Ek weet presies hoe jy voel oor die bouers! Hier by ons het almal ook vandag opgepak! Dis salig!!

  9. Sjoe, vrek ons vandag van die hitte hier in Limpopo? Dis erg.

    Hier is my opskrifte, dit bevat almal die woord of idee oor “dans”.
    1. “Kom dans Klaradyn … ”
    2. “Ouch!” sê Chimpie en loer op na haar partner, “Dit was my toon.”
    3. Hierdie rieldanse maak ‘n baby klaar. Tyd vir ‘n do’nut-break.
    4. Mondfluitspeler aan voël; “Watter Wals?”
    5. Die 1960 golf-plankryer dansdoedies.
    6. Hip-hop in die see.

    Hiehie. Hoop jy vang darm oor hierdie Kerstyd ‘n walsie? Dankie vir jou moeite met die saamstel van die.

  10. en hoe komt het dat het zo rustig is
    en woon je op een landgoed , toe maar
    oja regen valt er hier weer zat
    dus kom maar halen🙂

    1. dans je de hele nacht met mij

    2. ff nadenken hoor

    3. ja hallo wel ff door eten , slapen kan altijd nog

    4. krijg ik niks

    5. mooie jonge dames

    6. dat dacht hij ook , maar ze zijn al weg

    wens je een goed en wat regenachtig weekend hihi

%d bloggers like this: