RSS Feed

Vrydag Byskrifte (n18)

Eish … die water- kwessie is nou nie meer snaaks nie.  Mens besef eers as jy dit nie het nie hoeveel jy daarop staatmaak.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek en reën indien jy dit nodig het en dink ook asb. aan die diere en boere.  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

10888378_762889287114027_4306915304450590776_n

2

550945_404198062983153_1872487513_n

3

11224043_725549247545378_1379047274436440946_n

4

12115647_1701946770042437_4418386791892759725_n

5

12243142_10153761965594700_8709773352838505039_n

6

12219378_888544784592750_6590353022697543523_n

36 responses

  1. Super plezant om naar te kijken.Wat een lief kaboutertje en die gekke wc zal ik toch maar niet gebruiken..Fijne dag morgen

  2. Jy sorg vir baie plesier,Tina.Dankie daarvoor!

  3. Lekkere meid! Laat mt lekker smaail. Hoopd ie reen kom Tina, sommer gou en sommer genoeg. Ons hou nog kop bo water (!), maar dir raak nou erg warm.
    Fijne naweek!

  4. Vanoggend wakker geword met reën. Nou sous dit behoorlik. Ek soek daai stoel in no. 2. Dit sal my septic tank probleme mooi oplos.

  5. Dankie vir die lag Tina! Hoop jy het ‘n great naweek!

  6. Ek stem heeltemal saam, sonder krag kan ons nog klaarkom, maar sonder water gaan ons nie ver kom nie… EK hoop julle kry sommer n lekker reen hiedie naweek Tina, hier by ons in Pretoria reen dit op hierdie oomblik!

  7. water kwestie
    hier zeer veel regen gehad
    en hoop jullie krijgen ook nog wat

    1. laat mij toch ff een tukkie doen

    2. als je moet , dan moet je

    3. lekkere meid

    4. vreemd ventje

    5. er moet altijd een uitslover zijn

    6. en nou pleitte zijn ik wil slapen

    wens ik je een fijn weekend

    lieve groet , Karel

  8. So funny…!🙂 TGIF

  9. Whahahahaha! Te dierbaar vir woorde Tina! Jy plaas darem altyd die snaakste goedjies en dan laat jy my so lekker lag. Die apies is natuurlik my gunsteling. No. 1 lê omtrent lekker en slaap. Dis seker die hitte wat so maak en die min water natuurlik.😀

    Ek hou van die een wat dink die sterte is ‘n swaai. LOL! Te skatlik vir woorde! Ek is te dom vir byskrifte, so ek lewer maar eerder kommentaar en lag vir die kostelikheid. Die toilet en die gat is skreeusnaaks. Kan jy dink wat gaan gebeur as die ou nog sit en daar kom ‘n slang uit? hahahahaha!

    Die klein elfie en die laaste een is te dierbaar vir woorde en daai girl wat lyk soos Pink – ai! Ek wens ek het nog daai lyfie gehad.😆

    Dankie vir die lekker lag en al jou moeite. Geniet jou naweek. Ons wag ook vir die reën.😀 ♥

  10. Daai #3 het seker in ‘n spieël gekyk?

    #6 is ‘n nuwe weergawe van die “Bremer Stadtmusikanten”

%d bloggers like this: