RSS Feed

Sondag Kopies

As mens stoepid is, is jy stoepid en daar is nie pille voor nie. Ek dink ek het my Litnet Blog uitgevee. Ek is nogal hartseer want ek het lekker jare daar bestee. Miskien kan jy as jy daar gaan loer dalk kyk of jy dit nog kan sien. (Grappies op ‘n stokkie 2)

Ek hoop intussen daar is ietsie vir jou tussen die kopies!

10734046_379014678933156_3418094260232411061_n

11220911_889424741126435_5044987993403490092_n

12235123_1058651340832754_366357896160088633_n

12278765_10154016379348676_5865544811848294801_n

12316105_1070729869613738_3061739079018792873_n

12019847_10153707576874783_4469393266364935164_n

12219609_1058651344166087_2474751174775848860_n

29 responses

  1. Toets net iets op jou blog….. sorry

  2. LOts of fun in your images

  3. Ag, ek hoop jy kom reg met jou blog ;-(
    Het jy nie ‘n “back up” nie?
    Ek hou van die rakkie langs die yskas😉

    • neeeeeee ons ou mense doen nie daai ding nie… dit wat ek doen is ook nie van enige blywende waarde nie Ek is maar net so bietjie sentimenteel daaroor. Toe Mweb hulle blog toegemaak het het mens ook maar alles ‘verloor’

  4. Ja, ek het ook so rukkie terug op LitNet teruggeloer. Baie stil daar.
    Die wit bloesie is vir my pragtig! Eks net bang vir sulke baie gate in materiaal. Dit hak aan alles!

  5. Die spesery rakkie is n baie handige idee!

  6. Ai Tina – hoop jy spoor jou blog op! Ek het my litnet-inskrywings verloor, dis ‘n hele stuk van mens se lewe… Mal oor daardie histeriese hekelskeppings – maar ek wil hulle nie he nie!

  7. Sal nie omgee vir daardie wit toppie nie!!

  8. ik ga voor de hippie bus
    grapjes op een stokje is er nog zag ik
    fijne dag

  9. Ek het gaan kyk Tina. Die blog wys en daar staan Grappies op ‘n Stokkie 2 | Grappies op ‘n Stokkie 2

    tina10
    Suid-Afrika, maar as mens op die laaste inskrywing kliek, kry jy die boodskap: Kon nie ’n databasisverbinding maak nie.

    http://blik.co.za/item/4092 (dalk kyk ek op die verkeerde plek)

    Ek was bitter lanklaas daar op Litnet. Vandat Letterdash toegemaak het.

    Ek sal van so Combi hou en daardie bloes is absoluut pragtig! Ek sal hou van so een in swart.😀

    Ek sal van so fiets ook hou. Manlief sal maar moet trap. LOL!

  10. Jammer oor jou uitwissing. Watse se guitigheid is dit met die boneless bananas ! ?

  11. Hahaha Love that Kombi, and that last pic is priceless. Happy Sunday to you.🙂

%d bloggers like this: