RSS Feed

Vrydag Byskrifte

As jy weer jou oë uitvee is dit naweek! Die rentekoerse is op, maar as mens die mense in die winkels sien koop, lyk dit eintlik of hulle baie swaar kry nie. Miskien is dit tyd dat ek my oogklappe moet aansit, want mens kan nie eintlik iets verander nie.

Dankie vir die deelneem/ inloer. Hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

11030647_10153223579156299_2330045508903941542_n

2

1470131_1749845325242130_7084593539173104911_n

3

68400_437746169611974_1749864952_n

4

12241625_1167376663272773_1572939809069729017_n

5

12106811_10153691889399700_5425929733152297437_n

6

12241643_1642383536021482_6020778661293848739_n

21 responses

  1. Schöne Fotos liebe Grüße und einen schönen Sonntag Gruß Gislinde

  2. 1 Kom ons stryk aan.
    2. Aan Moedersknie.
    3. Say cheese! Gorgonzola!
    4. Hond se kierie! Dit was nou sports!
    5. Sjieet! Lyk my ek’s in die verkeerde storie!
    6. My ma se kind!!

    Ai ou Tina, daar lê die naweek op sy rug! Gelukkig is Maandag nie meer ‘n bedreiging nie, dus: g’n Sunday blues!

  3. Toemaar, jy is ook nie die enigste een wat daaroor wonder nie en dis maar gewoonlik net as jy vir die myne of vir die ‘gavamund’ (soos my man dit noem) werk. Gewone mense soos ons draai maar die sente om en ek gaan doen glad nie shopping nie. Manlief doen dit.😀

    Die vlakvark met die kleintjies is tog te dierbaar vir woorde en die laaste foto is net so skatlik. Kyk daai gesiggies! Moeder!😀

  4. Weereens goeie fotos. Hoer rentekoerse is goeie nuus vir ons pensioenarisse

  5. Altyd lekker om te sien wat jy post!

  6. Ons Suid-Afrikaners werk met ons geld soos met ons water; worry eers as dit op is…

  7. of ik lekker gestapt heb🙂
    ik liep een krantenwijk🙂
    1 . onderweg naar strijk cursus
    2 .waar zijn die kleintjes nu toch weer
    3. cheece
    4. ik was eerder beneden
    5. wat kijk je nou , heb ik soms wat van je aan
    6. zo dat is een mooie

    wens je een fijn weekend

  8. Hei, Tina! Alweer Vrydag…
    1. Hoera vir kreukeltraag
    2. “Top dog” – aag ek bedoel “hog”
    3. Kom, Mienkie, as jy ‘n model wil wees moet jy my méér gee…
    4. Ja, jy’s reg, dit help – ek voel sommer koeler!
    5. Noodlanding
    6. Haai, kyk daar, dis hoe ons lyk!

  9. Cute images, Tina. Love the irons on leashes. I’m just about to start my ironing.😦 Happy weekend to you. I’m sure that shopping isn’t as much fun as it used to be.

  10. 1. Tuisgemaakte hondjies op leiband.

%d bloggers like this: