RSS Feed

Glimlag

True terror is to wake up one morning and discover that your high school class is running the country.

Eish, die meeste van die tyd leef mens onbewus van jou ouderdom, maar net soms kom byt die werklikheid jou aan die hakskeen.  Eerstens voel ‘n mens dit aan jou lyf as jy nie meer so vinnige en flink op plekke kan kom nie of dinge kan doen nie.  Tog slaan dit jou tussen die oë as ‘n jong mens vir iemand wat in jou brein nog jonk is as Tannie aanspreek. Dit kan tog nie waar wees nie dink jy!  Dan gaan kyk jy op die profiele en daar sien jy die ouderdomsverskil is 20jaar!!!
Miskien moet ons liewer nie te intensief hieroor dink nie en glimlag.
10338274_10153152145139029_5676468573007156647_n
10629618_10206081012439102_8566420728999071604_n
11057799_10153152146439029_7505853987092966816_n
11215820_1065994556767015_368961898594221750_n
12247132_1659140357664091_3609797444024117610_n
12219356_1006255026062104_7631473484635879213_n

26 responses

  1. ek moet daai een van die naam onthou! Ek vergeet name so gou!!

  2. 🙂 ek lyk ook so as ek selfies neem!

  3. Kurt Vonnegut!! Nice!!

    Daar is al lankal baie meer mense wat vir my Oom sê as wat ek vir ander mense Oom sê. Of Antie. (Sug)

  4. Almal met klein kindertjies weet hoe senuweeagtig n skielike stilte jou maak…

  5. ik heb liever dat zij uit mijn school het land regeren dan die het nu doen
    en het zou mij niet verbazen als dat wereldweit zo was😦

  6. Ek kan net nie dink wat hy eintlik wou sê met spouse nie, dit kan sekerlik nie waar wees nie kan dit?

  7. Hahaha. Love the last one.😀

  8. Names? “hey, can you please remind me. “Jan” Oh and how do you spell it? Life is a humorous joke.

  9. Taking a Selfie is te pragtig asook daardie minuut van stilte wat te lank is.. Mooi naweek vir jou x

%d bloggers like this: