RSS Feed

Sondag Kopies

Sug… dit voel of ek heeldag sit en kerm. Ons het gister darem so buitjie van 4 mm gekry, maar vandag waai die wind soos in Augustus, dis baie warm en ons sit al weer sonder water.  Iemand vertel nou die dag dat in my dorp die vermorsing aan stukkende pype meer is as die daaglikse gebruik. Dit beteken dus dat iewers die water gewoon in die warm grond wegloop.  Ek moet ook byvoeg dat die bouers werk ook nie water spaar nie.

Wag laat ek ophou want jy kan ook niks daaraan doen nie.  Hoop daar is iets ouliks vir tussen die kopies of dat jy ten minste sal glimlag.

12227720_428280834022235_7457448715041693314_n

11214187_1061064883926451_4423126511245694952_n

Screen-Shot-2015-11-13-at-16.19.50

12243593_758750127564735_5970105647125917487_n

330555-R3L8T8D-650-DCnZcPDUA-8

12190866_10154411733913065_1410147831376881029_n

321145_236525953071034_1498779889_n

38 responses

  1. Die piano met de harp super en nooit gezien.Is het als versiering of kan men er ook echt op spelen?

  2. Laasweek op die Ventersdorp pad is die hitte weer erg en dis waar die groot nood my toe bekruip daar net anderkant Syferfontein slaghuis. Gewoonlik swets ek as die manne so broek los maak ten aanskoue van die drie evas in my motor. Hierdie keer moes ek self gaan anders was dit n saak van epidermiese proporsies. Terwyl ek nog so staan toe hoor ek net die geraas soos die van aanstormende grootvee. Ek moes blitsig die “gesprek” kortknip om weg te kom van die horde windpompe wat op my afgestorm het.!!!

    • Onthou jy voor ’94 het die Afrikaanse manne so langs die pad gaan staan en altyd in die tuin gaan piepie as hulle braai … maar jy gee nou die Dorstige windpompe nuwe betekenis!

  3. Meneer Verwey, jou broek is gebrei. Die man is gepekel want sy broek is gehekel.

  4. Die gehekelde broek is darem maar lelik!!

  5. Wonder of my man van so ‘n broek sal hou? Net ‘n gedagte🙂

  6. I can hardly believe that pair of pants is comfy;0)

  7. Heihie – die wit stoele is nogal ‘n oulike idee! Ek stem omtrent die water wat so loop in die dorp. Dit sal blokke en blokke afloop na nêrens.

  8. those shorts are tooooooooooooooo much! so glad they didn’t become a fashion must

  9. Die vrou het daardie broeke gemaak, nie waar nie? Nou, om hulle te dra. word hy ‘n held of ‘n bangbroek?

  10. dank je
    wens ook jou een fijne week , met hopelijk wat regen
    ik hoop geluk te hebben dat het droog is als ik naar buiten moet🙂

  11. Daai broek! Genugtig! Geel van alle kleure!

  12. Kyk ek sal liewers niks se van die water stories nie, en dis nie asof El Nino nie al lank gelede voorspel is nie
    ….

    • Ek moet eintlik ook my mond hou want ek kom elike keer terug daarheen. Die week gaan ek ‘n lekker stink epos aan die ontwikkelaars skryf! Dis nie net die owerhede se skuld nie!

  13. Grote gonna! Daai broek! Gelukkig sien ons dit net van agter. Die maaind boggel!

  14. hahaha mooie plaatjes
    en 4mm regen zo zo
    denk dat hier richting 40 mm gaat en een storm wind

  15. Hahaa vir die worteloorbelle en die gehekelde kortbroek!Ek hou van die beeldjie en die stoele teen die muur.
    Suggg die volgende krisis is water en die mense skrik nog steeds nie wakker nie!

  16. Ek how van nommer 2 want dis waar die faait begin het🙂

%d bloggers like this: