RSS Feed

Vrydag Byskrifte

12195840_10153743208863064_8309829559408192031_n

Iemand vra gister of mens ‘n visa nodig het vir ‘n besoek aan Ysland?  Nee ek kla nie … ek sê maar net!

Dankie vir die deelneem/inloer!  Hoop jou naweek is nat en koel!

1

12189717_1701826863387761_8802225201410523735_n

2

12243227_10156191307870261_4569804436430251730_n

3

instead-of-taking-my-camera-out-for-halloween-i-decided-to-be-a-camera__700

4

1146507_10151926648419299_1211446753_n

5

10449904_672991226127781_437933765506953449_n

6

12349_10151813398679299_931809585_n

29 responses

  1. Heel plezant om te bekijken

  2. Tina die lekker van hier by die see is dat die wind, oftewel soms onplesierig, waai die ergste hitte darem weg. Met ‘n onlangse besoek aan Riversdal (ons naaste buurdorp), kon ons nie wag om terug in Stilbaai te wees nie. dit was witwarm daar!

  3. 1. When I go out with artists
    2. Left hand free
    3. Picture this
    4. Strange form of life
    5. Guess Im doing fine
    6. Ive got to get a message to you

  4. Nr 4! Skok!
    Die ou in nr 5 weet darem nie …

  5. Ek voel soos die ou in nr 5, krap kop maar tevergeefs! dalk volgende Vrydag.

  6. Dankie vir lekker humor,Tina.
    1.pampoenboudjies
    Kry nou te warm om verder te dink!Lekker naweek vir jou.

  7. Hei, Tina – ek gaan saam Ysland toe!
    1. “America’s New Top Model”
    2. Glo my, ons is slimmer as wat ons lyk
    3. Swaar dra, al aan die een kant…
    4. The Bodyless Chairman
    5. En verwag jy nou ek moet jou glo?
    6. Kupido tussen die dorings

  8. Alweer Vrydag en waar is my week heen? Gelukkig is jy darem altyd byderhand om ‘n glimlag te verskaf. Lekker naweek.

  9. nu hier wordt het een onstuimig weekend
    storm – regen – hagel – onweer en meer van dat
    dus geen visa nodig voor IJsland
    wens je goede reis en een fijne afkoeling🙂

    0. het mag dan wel warm zijn , maar zo schiet het toch niet op

    1. mooie billetjes in een mooie verpakking

    2. 1 schaap ja , goed gezien jongen , jij kan goed tellen

    3. de 1ste draagbare camera

    4. hallowie

    5. die vent knipoogt naar je Tina

    6. pang

    wens je een fijn weekend
    zonnig en warm🙂

  10. Daardie nommer 1 laat my dink ek het ‘n goeie ding gedoen om af te trek kolonie toe… Last outpost of the boere empire.

  11. 2. A real country Bumpkin!

  12. Op nommer 5 moet ek reageer. Glo jy in die ANC?

%d bloggers like this: