Vrydag Byskrifte

Goeiemore op ‘n lieflike oggend op die Landgoed. Nie ‘n wolkie in die lug so die moontlikheid vir reën is baie skraal!  Ons sal maar aanhou hoop.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek.

1

12066056_529184893924257_7120413452287360522_n

2

12075038_939478509483242_3091362232937031505_n

3

i-photograph-my-experiments-with-moving-water__700

4

after-losing-my-sister-4-years-ago-i-decided-to-do-this-photoshoot__700

5

10447804_714703281932628_8022737052547475853_n

6

11230579_844970822239206_5832197296962732175_n

22 responses

  1. ‘n Paar baie oulike dotos, dankie 😉

  2. Die regterkantste een lyk amper soos die pruik wat ek opgehad het! (Eerste foto)

  3. Dankie vir die lekker smiles. 😀

  4. the 2 little Ouma’s are too cute

  5. Die twee Oumatjies is te oulik vir woorde!

  6. 1. Lyk ons nie soos Ouma nie?
    2. Wie het my kos gegaps?
    3. Bly stil en roei!
    4. Wanneer kom die bruid?
    5. Wil jy n foto neem? Kom kry die kamera dawys ek jou.
    6. Kopoefening

  7. 😀 Thank you, Rondo! 🙂

  8. Lekker geglimlag saam met jou! Hoe sê die leeu? if you can’t fight them join them.

  9. hier is er maar 1 wolk aan de lucht
    maar wel 1 die de hele lucht bedekt 🙂

    1.je raad nooit wie wij zijn 🙂

    2. bluebird

    3. mama help ik kan niet zwemmen

    4. jippie wij spelen in de tippi

    5. als de stroper nu komt zet ik hem op de kiek

    6. zware last maar geen pijn in de kop

    wens ook jou een fijn weekend