RSS Feed

Sondag Kopies

As die son jou vang, het jy moeilikheid. 35 grade en alles is warm! Sjoe mens kan nie dink dis nou eers begin November nie …  Sterkte veral aan die mense wat more in die son moet werk.

Hoop daar is ietsie wat jou aandag trek by die kopies vandag.  Indien nie dat jy tenminste sal glimlag.

10955371_960424954043077_4865202749815639279_n

  12106747_1644966865770161_4193778345293882630_n

12108973_1644870792446435_4448637290603816104_n

12118820_877306675656548_8905674594584736163_n

12106924_10153029756386394_5919741818440282659_n

11220475_1151701704847519_1908765344975128254_n

creative-desk-clocks-75

 

 

30 responses

  1. Ek dink die Pork Sisters kan lekker wees.

  2. Meer as ‘n glimlag elkeen!

  3. Ek geniet die ou prentjies tog so baie!!😀😀

  4. Die stoel wat uitgekerf is, is vir my mooi. Dis werklik vrekwarm hier. Ek het nog net’n waaier in my slaakamer, maar het gisteraand gesweet … dan slaap mens nie lekker nie…

  5. Ek geniet jou prentjies! O ja, ons het heeldag en aldag 5 lugversorgers wat hier by ons hardloop. Dink aan julle met die hitte en droogte!

  6. Jitte, maar daardie perd het seksie bene!

  7. Gister die meeste reën wat ek nog in Stilbaai gesien het en vandag… 16 grade.

  8. Ek wonder hoe lank sukkel mens om pajamas aan n perd te kry?

  9. Huer waai al vir drie maande lank ‘n wind. Vandag s’n is alweer nat en koud. My bek raak nou vreeslik dik vir die weer. Ek soek daai stoel sodat ek in die son kan sit en lees.

  10. Happy Sunday, Tina. I quite like the idea of becoming a tree, as long as no-one chops me down.😕

  11. Hier waai heeldag al so ‘n droë warm wind…ons vergaan van die hitte!
    Die perdjiepajamas is skatlik.

  12. hier kwam na de mist de zon ook nog kijken , denk een graad of 15
    en die mooie houten stoel zie ik wel zitten🙂

%d bloggers like this: