RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, kan jy nou glo Ek sukkel om my TV lisensie te betaal. So asof enige iemand in hierdie land dit kan bekostig om geld te verloor met ‘n webwerf wat verbruikersonvriendelik is?  Goed, dis deels my eie fout, want ek wou die woonadres verander na ‘n plek wat nie ‘n straatnommer het nie, maar nogtans!

Dankie vir jou deelneem/ inloer. Hoop jy het ‘n lekker naweek. *fluister* – dis ‘n moeilike een die week.

1

11056559_927126494025100_2495122231848404406_o

2

11951347_1636894539903715_4751684500681672070_n3

12006315_892656297456022_435138195084972315_n

4

10982850_883258858410402_1390523300002490311_n

5

12118765_910433009011684_2043566736952522675_n

6

12188886_867068986734267_8042540392215399837_n

32 responses

  1. Voortreffelijke foto’s.De laatste is fantastisch! Wie aapt hier wie na?

  2. Hoe lekker lag ek vir die kleinding wat so vas aan die slaap op die pampoen. Te dierbaar!😀

    Daai rok is darem mooi jongie. Ek wens ek het nog daai lyfie gehad.😆

  3. Hi Tina – eks laat, ek kry eers Maandae my briewe opgevang. Maar speel graag saam:

    1. Die sprinkbokke se punte is so eina, dit pas op ‘n eina rokkie.
    2. ‘n Baba pampoen-stootkarretjie
    3. Drieling sit en wonder watter een die meisie verkies.
    4. Klein renoster opsoek na ‘n tiet.
    5. Ja – scare-crow beskryf die foto mooi
    6. Mag my boetie maar agter Oom Uil se boom wegkruip.

    Mensig, hoop jy het reggekom met jou TV lisensie.

  4. ik weet niet wie ” jullie ” is🙂
    ja er zijn vele gekke Nederlanders die mee doen aan dit overgewaaide Amerikaanse consumenten circus , moet ik toegeven tot mijn spijt
    ik , ik heb er niets mee

  5. Thanks for the smiles again. Happy weekend.🙂

  6. Hallo daar Tina!
    1. Ek sou ook dikbek wees as ek so ‘n rok moes dra…
    2. Pampoenkop?
    3. Hierdie ouens kon “See no evil, hear no evil, speak no evil” uitgebeeld het!
    4. Liefde is dikwels lastig…
    5. Aggenee, rêrigwaar! Wil hy nou ‘n heks wees?
    6. Hallo, Oom Uil!

  7. Ai vir die uniformmannetjie met die veer! Lekker naweek Tina.

  8. Ek is gek na daai renoster wat foefel aan die ou se bos hare of oor. Mmmm daai kortbroek safariepak mer swart raaf en wit veer moet my skoonpa tot net nooit raakkyk nie! Netnou daag hy so op in die kerk. Soms vind hy weird goete as mooi. En hy vang no gals die kerktannies se oog. 🙈

  9. Mmm … nommer 5. Oulike beentjies

  10. 1 Begrafnisrok vir Springteas?
    2 Die pumpkin patch stories was toe altyd waar
    3 Me, myself and I
    4 Hare trek nie toelaatbaar in los-skrum nie
    5 Die vere maak nie die voël nie
    6 Daai Poo beer sping soo hoog

  11. dus je hebt weer betaalt om tv te kunnen kijken ?

    1. mooie snelle dame

    2. pompoen dutje

    3. 3 op rij in

    4. dierlijke kapper

    5. engerd

    6. schittterend

    fijn weekend gewenst

%d bloggers like this: