RSS Feed

Het jy geweet?

Ek deel graag nog nog ‘n paar feite … sommige twyfelagtig maar nou ja.

 

12107104_1662480153971194_8019156562461351372_n

Die sal ek graag wil beleef? Sien vanoggend ‘n polsrekenaartjie wat jou arm vir ‘n skerm gebruik Ongelooflik!

12112339_1662692577283285_8040737724127793230_n

Hulle het beslis nog nie in Limpopo uitgebroei nie. Tog interessant dat mens vas kan slaap maar met die eers swiiiiiiiw van die muskiet is jy  wawyd wakker!

12027514_1134181639932859_9030565961254599358_n

Ek glo dit nogal … die probleem is net as hulle verslaaf raak aan die speletjie het hulle nie tyd om te leer nie.

11219692_1132934050057618_8970941594644809503_n

Neeee ek weet darem nie so mooi nie!

12004085_1131981810152842_4158179481135655941_n

Lieg bly lieg!

12004737_1131864406831249_7709402954810688241_n

Slim!

25 responses

  1. wat een goed gedicht heb je bij mij neer gezet

  2. Daai een van die babas wat huil klink nie so vergesog nie–dit pas aan by die Kain sindroom.

  3. My skoonseun wat verstaan van die ongelooflike tegnologie van die toekoms sit en gesels dit met my man. Voel ek verwurg van dit wat gaan kom, en sê so ewe dit is nie regverdig dat ons wat as kinders nog perdekarretjies gery het, moet leef om al hierdie goed te aanskou nie. Hy het net sy kop geskud.

  4. Die oprol tv sal handig wees,dan kan mens dit in jou kluis wegsteek!

  5. Baie interessant!! Die muskiete sal die beste een wees!

  6. Fascinating! I really like the mosquito story. 👍

  7. ik hoop dat die goede mug er komt🙂

%d bloggers like this: