RSS Feed

Sondag Kopies

Dis ‘n heerlike Sondag hier vandag. Na die versengende hitte is dit ‘n normale lentedag en mens is baie dankbaar want die warmte maak mens regtig lam.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie waarin jy sou belangstel of tenminste dat jy ten minste hier weg sal gaan met ‘n glimlag.

12036569_961569443915372_9156312776720928995_n

12112338_1137726666245023_1945080926033399572_n

10174968_954951661212082_5185946978570636824_n

 

12122904_10154136060212119_5784698961469103211_n

 

10846470_10152871541252209_8105003512701890422_n

12115516_10154136196662119_7612729128281484832_n

 

27 responses

  1. Die idee met die kind se kunswerk is n wenner vir ons, met n seuntjie wat mal is oor teken.

  2. Sjoe – ek hou baie van die beeld. Nice.

  3. Waar jy altyd al die idees kry, gaan my verstand te bowe.
    Ek bewonder steeds elke vrou wat die gutz het om so ‘n spaarwieloortreksel te hekel en daarmee te ry.🙂
    Kombi op steroïede?
    Daai brandglasdeure is so verskriklik mooi.

    • Ek was vir ‘n hele paar jaar ‘n vurige StumbleUpon gebruiker – dit was vreelik lekker maar hulle het later die formaat verander en ek doen dit nie eintlik meer nie maar die gewoonte sal seker nooit verlore gaan nie.

  4. Oooo, ek wil die Volksiebus-limousine he!!

  5. Jy vind altyd die interessantste goedjies.😉 Daardie vensters is beautiful

  6. Ek hou v.d. spaarwiel se gehkelde kombersie! Die vensters is pragtig!

  7. I love that crochet wheel cover 😊

  8. Very weird pics. Love the crocheted wheel cover though.🙂

  9. Daardie beeld is pragtig en wys weereens die voller vroulike figuur is baie mooier as die geraamtes van modelle,wat as volmaak voorgehou word.Hehe vir die doilie en die kombi!

  10. Tina, vertel n ietsie van die pragtige beeld . (beter as Dawid, dink ek ) . Die gedoeiliede spaarwiel vertel n storie.

  11. dus de warmte is verdreven daar wat regen
    hier is het smerig weer , van die miezerige regen en een graad of 10 C
    ik heb geen koopjes nodig , maar vind de bovenste foto gewoon mooi

%d bloggers like this: