RSS Feed

Vrydag Byskrifte

O toggie,  ek wonder darem wat gaan met die rugby die naweek gebeur. Ek het so spannetjie op die kantlyn maar hulle vaar glad nie goed nie. Ek is nie vir ‘n Liga genooi nie, maar dit gee mens kans om so in die middel rond te ploeter.

Dankie vir die deelneem/ inloer. Hoop dit ‘n lekker naweek … net soos jy daarvan hou.

1

11224832_874622105949208_6421272720753713999_n

2

12112329_876650852413000_4859601575890523955_n

3

12112152_879973125414106_9025929347271849516_n

4

12038109_870257199719032_7924609761104424705_n

5

12017701_1107338802673552_2601680251887686677_o

6

11987062_867275716683847_7710875259128980003_n

36 responses

  1. 1. Regtig Ma, nou gaan jy te ver
    2. Dis Vrydag!
    3. Ek is nie julle Pa nie *panic
    4. So wie gaan daardie bal haal, ek of jy?
    5. Is my boetie nie opvreetbaar oulik nie?
    6. Ek is nou maar net eenvoudig nie ‘n oggend mens nie

  2. Nommer 5 se hond het die beste sitplek!🙂 En daai ander ene is lekker bang. Sjympies.🙂

  3. 1. Wat dink jy my skatlam? Hoe lyk die horings vir jou?
    2. Ballerina se moses
    3. Skoert julle! Ek het niks van julle gevat nie!
    4. Aaa.. is dit hoe jy voel as jy plakkies aan het!
    5. Dis my Boetie. Hy is oulik nê?
    6.Stem saam met vuurklip. Uitgeknip Al Debbo
    Geniet jou naweek. Ek het hulp nodig om my FB bladsy te laat werk!

  4. Oulik soos gewoonlik,Tina!Heerlike naweek vir jou.

  5. Ja – ek hoop die rugby stel nie teleur nie.

    1. ‘n Kat wat ‘n moose ingesluk het.
    2. ‘n Volwaardige split
    3. Help! Ek is omsingel.
    4. ‘n Hond op ‘n droom-sitplek.
    5. My boetie het my R5 ingesluk!
    6. Sê k.a.m.e.e.l.p.e.r.d. vir die kamera.

    Lekker naweek Tina. Darm het ons eerste reën geval. Wat ‘n verligting vir veld, dier en mens.

  6. ik hoop dat jullie het goed doen bij de rugby

    1. kijk voor je man , ik heb toch niets van je aan

    2. ik gek doen , moet je in de spiegel kijken

    3. dit is mijn stoel , wegwezen jullie

    4. de nieuwe voetenwarmer

    5. goh jij bent flink zwaarder geworden zeg

    6. jij ook een fijne avond

    fijn weekend wens ik je

  7. 😀 Have a great weekend!🙂

  8. Hahaha Don’t know where you find these pics, but they always make me laugh.🙂 Happy weekend. xx

%d bloggers like this: