As dit die laaste termyn van die huidige president is, waar gaan hy na die termyn woon? – of waar gaan die nuwe president woon? Ek wil net weet of ek moet begin spaar vir genoeg belasting vir die nuwe woning?
Wees slim, maak geld waarvan die parlement niks weet nie, koop elke maand vir jou iets nicedan kan jy se jy het vir jouself iets gekoop elke maand in plaas van om geld te gee vir die ‘Nuwe President’s huis” (of belasting soos sommiges dit noem
Ons kan maar net senuweeagtig giggel oor die politici se manewales en ons sakke diep skud.Soos my pa altyd gesê het,politici is skurke en kyk net na hulself!
Hy hét mos vir hom ‘n huis gebou. Dan nie?
Dan gaan die nuwe een ook weer ‘n huis bou… ek sal maar moet begin spaar.
Nice artwork
Thank you!
Ek weier om ‘n woord liewer verder te spreken … jou tweede prent vat alles duidelik saam.
Ja mens praat net sommer in die rondte
Wees slim, maak geld waarvan die parlement niks weet nie, koop elke maand vir jou iets nicedan kan jy se jy het vir jouself iets gekoop elke maand in plaas van om geld te gee vir die ‘Nuwe President’s huis” (of belasting soos sommiges dit noem
Daarvoor is ek heeltemal te lui en vervelig eerlik!
Toemaar ek maak net ‘n grap lol
Ek het so verstaan!
ha die Tina
nu dat hoeft niet meer want al die routes staan online 🙂
fijne avond
Sug ek wonder altyd oor ‘n koffietafel boek vir jou… Wil maar net bietjie geld in jou sak kry?
Ek gaan liewers niks sê nie want ek sal net vloek. 😆
Ek het ook ‘n heel gekruide mening daaroor!
hahaha! Ek is bly ons dink dieselfde. 😆
Beginne maar spaar, suster!
Sug… Sug… ja ons moet dalk!
Ghee ek moet ook vir my so “Koeitjie” kry!! Waar koop mens hulle …..
Wonder ek mos ook… maar dan as die geld op arm mense bestee word en onderwys en gesondheid kan hulle die koeitjie maar gebruik
Sal self graag so n melkkoeitjie wou hê! Is daar al besluit op n nuwe pressie?
Nee wat Dis volgende jaar eer munisipale verkiesings So hy het nog ‘n tydjie om te gaan
Genoeg tyd om sy skatte te begrawe.
Hy spog blatand daarmee
Ek sien sommer rooi as ek net daaraan dink!
Nee wat dis nie mens se vrede werd nie!
Tog bly dit deel van mens!
Ons kan maar net senuweeagtig giggel oor die politici se manewales en ons sakke diep skud.Soos my pa altyd gesê het,politici is skurke en kyk net na hulself!
Ja en hy was heeltemal reg.
Zapiro is always ‘bang on the money’. 🙂
Hy is lekker skerp!
Moet tog nie so negatief wees nie! Die arme pressie moet by hou by die Joneses.
Wonder ook!! sug….
Wens daar was iets wat mens kan doen
Ja, verseker!
deze weg nieuwe komt
verschil zal het voor de belasting betaler niet zijn 😦
Afrika het maar die probleem!
zijn meer landen met dat probleem
de politiek is smerig
ja ik had een lange dag gister , morgen fotoalbum er van 🙂
Jy neem mooi foto’s
🙂 dank je
Punte !!!!!
Ek het gehoop jy sal weet wie kry wat?